SA verwelkom VN-besluit oor Palestina

Suid-Afrika het die Verenigde Nasies-besluit verwelkom om nie-lid waarnemerstatus aan Palestina te verleen.

Die VN het die besluit met 138 stemme teen nege goedgekeur, terwyl 41 lande buite stemming gebly het. Amerika, Israel en Kanada is van die lande wat teen die besluit gestem het.

Die besluit beteken dat Palestina kan aanspraak maak op verskeie noodsaaklike dienste van die VN soos toegang tot die Internasionale Strafhof, die Wêreldbank en die Wêreldgesondheidsorganisasie.

Die Vatikaan is die enigste ander nie lid met waarnemerstatus.

лобановский александр биография

Maak 'n opvolg-bydrae