Rabbi waarsku Wilders oor anti-Semitisme

Israel se voorste rabbi het die Nederlandse politikus Geert Wilders gewaarsku dat sy party se steun vir ‘n verbod op rituele slagting van diere in Nederland ‘n “anti-Semitiese” gebaar is en die land se Joodse gemeenskap kan verdryf. Wilders het tot prominensie in Nederland gekom omdat hy die groeiende invloed van Islam in die Weste

Lees verder: Rabbi waarsku Wilders oor anti-Semitisme

Pretoria is bankrot

Die ouditeur-generaal (OG) het ‘n neerdrukkende verslag oor die Tshwane-metro se finansies ontvang. Die ANC ontken egter dat ‘n finansiële krisis in Pretoria dreig. Die amptelike opposisie het in Junie vandeesjaar die ANC verhoed om langtermyneffekte van R1,5 miljard uit te reik, omdat dit glo onwettig sou wees om op dié manier agterstallige operasionele uitgawes

Lees verder: Pretoria is bankrot

Xhosa Nostra-rassisme in die ANC

Dit het alles begin met saaknr. A474/08: Minister van Verdediging teen Phiri. Regter Neil Tuchten is voorsittende beampte in die Suid-Gauteng hoërhof. In die hof as beskuldigde is Goodman Manyanya Phiri, ‘n veteraan van die ANC se militêre vleuel, Umkhonto we Sizwe, en ‘n luitenant-kolonel in die SANW. Manyanyana Phiri word daarvan beskuldig dat hy

Lees verder: Xhosa Nostra-rassisme in die ANC

Iran vra verbod op kernwapens

Iran tree tans as gasheer op vir die spitsberaad van die Beweging van Onverbonde Lande (BOL). Hulle het Sondag ‘n klap in die rigting van die VN-Veiligheidsraad gemik met ‘n oproep aan die wêreld om van kernwapens ontslae te raak. Iran wil die weeklange byeenkoms gebruik as ‘n vertoonvenster van sy globale bande en is

Lees verder: Iran vra verbod op kernwapens

‘n Giftige verslag teen Israel

Dit is ‘n referaat getiteld: Voorbereiding vir ‘n post-Israel Midde-Ooste, ‘n 82 bladsy-analise wat tot die gevolgtrekking kom dat die Amerikaanse nasionale belang fundamenteel in stryd verkeer met dié van Israel sonder ‘n Palestynse oplossing. Ontleders bekommer dat dié dokument sake kwaai kan omkrap vir die Republikeinse kandidaat, ‘n voorstander van Israel. Die opstellers kom

Lees verder: ‘n Giftige verslag teen Israel

Die nalatenskap van Neville Alexander

Die nuus van die afsterwe van Neville Alexander, die struggle-held, is oral met lofprysinge vir sy toewyding aan Afrikaans begroet. Vir ander egter, word hy onthou as die man wat sy genoegdoening dat die “Afrikaner ‘n lyk is” te kenne gegee het, ‘n ongelukkige uitspraak wat hom kennelik in dieselfde kategorie as Julius Malema en

Lees verder: Die nalatenskap van Neville Alexander

‘n Waterskeidingsoomblik vir Duitsland

Duitse kanselier Angela Merkel, het onlangs gesê sy is spyt dat China en Rusland ‘n byeenkoms oor Sirië geboikot het. “Dit is nie ‘n goeie teken wanneer twee magte nie deelneem aan sulke konferensies nie,” het Merkel aan verslaggewers oor die Siriese konflik gesê in Parys. “Maar aan die ander kant kan ons nie altyd

Lees verder: ‘n Waterskeidingsoomblik vir Duitsland

FW de Klerk het Marxistiese oorname van SA in NP-propagandapamflet van 1977 voorspel!

In ‘n NP-propagandapamflet van Junie 1977 met die titel “Skietgoed”, wat deur mnr. F.W. de Klerk self opgestel is, voorspel hy die negatiewe gevolge van mev. Helen Suzman en die destydse PRP se beleid van uiteindelike swart meerderheidsregering. (Klik op die pamflet hiernaas om dit te vergroot.) De Klerk meen dat die gevolg van die

Lees verder: FW de Klerk het Marxistiese oorname van SA in NP-propagandapamflet van 1977 voorspel!

Prins Harry: ‘n Groter skandaal wag

Kokaïen is gebruik in die hotelkamer waar Prins Harry naak tydens die berugte Las Vegas-partytjie afgeneem is, het ‘n ooggetuie eksklusief aan RadarOnline.com vertel. Hierdie jongste donderslag volg nadat die eienaar van die Wynn Hotel en Casino se beweerde bande met georganiseerde misdaad die Britse koninklike familie se verleentheid verder verdiep het. “Dinge het redelik

Lees verder: Prins Harry: ‘n Groter skandaal wag

Voortvarende imperialiste

In ‘n verklaring wat vrygestel is deur sy woordvoerder, Roger Friedman Dinsdag, sê emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu dat Tony Blair se besluit ter ondersteuning van die Verenigde State se militêre inval van Irak, op die basis van onbewese bewerings van die bestaan ​​in Irak van wapens van massa vernietiging, “moreel onverdedigbaar” is. “Die Discovery Invest Leadership

Lees verder: Voortvarende imperialiste