DA spreek sterk ondersteuning vir SEB uit

Die Demokratiese Alliansie het hul sterk ondersteuning vir die regering se swart ekonomiese bemagtiging (SEB) uitgespreek. Hulle wil ook toesien dat die kodes van goeie praktyk hergeformuleer word om swart kleinsake te bevorder en swart sakefronte te kriminaliseer. Die DA se steun vir SEB is ‘n beduidende afwyking van die party se houding in die

Lees verder: DA spreek sterk ondersteuning vir SEB uit

Herstel Carnavon se Afrikaner-saal!

Carnarvon is ‘n klein Afrikaanse dorpie in die Noord-Kaap wat danksy die SKA-teleskoopprojek weer in die nuus is. ‘n Terrein naby Carnarvon is gekies vir die konstruksie van MeerKAT. Dis ‘n verskeidenheid van 50 of meer radioteleskope, ‘n loodsprojek vir die massiewe “Square Kilometre Array”-teleskoop. Die dorpie is oorspronklik in 1860 gestig as die dorp

Lees verder: Herstel Carnavon se Afrikaner-saal!

Brittanje se ondergang is ‘merkantilisme’

‘n Boek wat eersdaags verskyn, Merchant, Soldier, Sage: A New History of Power, deur David Priestland, gee ‘n siening van die geskiedenis as ‘n ewige stryd tussen mededingende klasse en belangegroepe. Dis nie ‘n nuwe gedagte nie. Max Weber en Karl Marx, die stigters van historiese sosiologie, het ‘n leër van dissipels gehad. David Priestland,

Lees verder: Brittanje se ondergang is ‘merkantilisme’

ANC verwelkom NGV-besluit oor myners

Die ministerie van justisie het Sondag die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se besluit om die moordklagte teen 270 Lonmin-mynwerkers te laat vaar, verwelkom. “Ons verwelkom die besluit maar sal vir die formele verslag wag, soos versoek,” het Jeff Radebe, minister van justisie, gesê. Die polisie het op 16 Augustus tydens ‘n betoging op ‘n heuwel naby

Lees verder: ANC verwelkom NGV-besluit oor myners

FW wil sy geldsake geheim hou

Oudpresident FW de Klerk sal sy regstryd voortsit om besonderhede oor sy geldsake uit die openbare oog te hou, het Rapport Sondag berig. Die voormalige staatshoof se skoondogter, Nicole Noordien, is besig om van De Klerk se seun, Willem, te skei. Sy eis tans R33 000 per maand se onderhoud van De Klerk, snr., omdat

Lees verder: FW wil sy geldsake geheim hou

Franse vrou sterf aan dwelmoordosis by SA-ambassade

Aanklaers het ‘n ondersoek Sondag geopen na die dood van ‘n jong Franse vrou by die woning van ‘n ​​Suid-Afrikaanse diplomaat in Parys, het ‘n bron gesê. Dit was glo aan huis van die eerste sekretaris, FK Matras, maar praag.co.za kon nie bevestiging kry nie. Daar was glo ses mense by die geselligheid teenwoordig. ‘n

Lees verder: Franse vrou sterf aan dwelmoordosis by SA-ambassade

Hoggenheimerslawe en Godwin se wet

Vir verkrampte linkse apparatsjieks wat danksy ‘n hongerloon ons Hoggenheimermediabase gelukkig hou, was die Marikana-massamoord gelukkig geen intellektuele uitdaging nie. Danksy Godwin se wet wat lui Reductio ad Apartheidum, is hulle gevrywaar van enige iets wat nie op ‘n emosionele analogie staatmaak nie. “Denke” deur analogie is weliswaar ‘n ou Engelse kwaal, maar die siekte

Lees verder: Hoggenheimerslawe en Godwin se wet

Polemiek in Europa rondom Franse essayis se ‘lof aan Anders Breivik’

‘n Bekende Franse skrywer van 50 boeke, Richard Millet, het ‘n week gelede “losgetrek” en ‘n verdoemende kritiek op die nuwe wêreldorde, globalisering en die multikulturele samelewing gepubliseer waarin hy meen “Noorweë verdien Anders Breivik”. Millet se opstel, “Letterkundige lof aan Anders Breivik” (Éloge littéraire d’Anders Breivik, op 24 Augustus uitgegee deur Editions Pierre de

Lees verder: Polemiek in Europa rondom Franse essayis se ‘lof aan Anders Breivik’

China, Egipte steun Palestynse volkstaat

China en Egipte het hulle steun vir ‘n onafhanklike staat van Palestina uitgespreek, volgens ‘n gesamentlike persverklaring wat Donderdag uitgereik is. Die onafhanklike staat moet ten volle soewerein wees, gestig op die grondslag van die grense van 1967, met Oos-Jerusalem as hoofstad, lui die verklaring. Hulle steun ook Palestina se deelname in die Verenigde Nasies

Lees verder: China, Egipte steun Palestynse volkstaat