Bravo, Jack Bloom!

Ek het nie veel erg aan Jack Bloom se party, die DA, nie, maar hy maak ‘n uitstekende en baie dapper punt in hierdie rubriek op Politicsweb. Bloom se punt is dapper omdat dit seker is dat die polities-korrektes hom gaan wil kruisig oor sy skrywe. Bloom meen dat jou onverantwoordelike gedrag nie ‘n las

Lees verder: Bravo, Jack Bloom!

Semenya ‘hoef nie oor eksamens te bekommer’ – UP

Die atletiekwêreldkampioen Caster Semenya is so deur die geslagstoetsskandaal getraumatiseer dat sy die Universiteit van Pretoria in kennis gestel het dat sy nie eksamen sal kan skryf nie, het Beeld Donderdag berig. Haar afrigter, Michael Seme, het aan die dagblad gesê dat hy dink die trauma van die vrae rondom haar geslag tref haar nou

Lees verder: Semenya ‘hoef nie oor eksamens te bekommer’ – UP

Standerton gaan ‘onregeerbaar raak’

Die Lekwa-munisipaliteit op Standerton het vandag gereageer op die inwoners se dreigement om Standerton “onregeerbaar te maak” deur vir ‘n “kommunikasieplatform” te vra. “Daar behoort ‘n kommunikasieplatform te wees, ongeag of hulle tevrede mer die munisipaliteit is of nie,” het ‘n munisipale woordvoerder, Sipho Mkhwanazi, gesê. Vroeër vandag het die provinsiale regering ‘n verslag uitgereik

Lees verder: Standerton gaan ‘onregeerbaar raak’

Nuwe Afrikaanse webportaal

Leoni Benghiat, het ’n unieke webportaal, SA Vryskutskrywer, bekendgestel waarby gevestigde én aspirantskrywers, asook enigiemand wat van skrywersdienste gebruik wil maak, sal baat vind. Met 25 jaar joernalistieke ondervinding in die koerant- en tydskrifbedryf – waarvan 16 jaar as vryskutskrywer – het Leoni besef dat daar ’n leemte in die mark bestaan wat ondersteuningsdienste vir

Lees verder: Nuwe Afrikaanse webportaal

VSA skenk ruim om Mosambiek te ontmyn

Die Amerikaanse regering gaan $2 miljoen, ongeveer R15 000 miljoen, aan die Britse agentskap, Halo Trust, skenk om alle landmyne in Maputo, Manica en Tete provinsies te verwyder. Die ambassade het in ‘n verklaring gesê die fondse gaan gebruik word om die personeel van ontmynde mynvlede op te lei, en hulle later te ontplooi om

Lees verder: VSA skenk ruim om Mosambiek te ontmyn

Swak kleinhandelverkope skok

Kleinhandelverkope het skerp gedaal in Augustus, het Statistieke Suid-Afrika, SSA, Woensdag gesê. Volgens die SSA het kleinhandelverkope met 7% jaar-tot-jaar in Augustus gedaal in vergelyking met ’n hersiene 4,1%-inkrimping in Julie. Ekonome het Woensdag se skerp daling glad nie verwag nie. “Dit is ’n skok en dit wys dat verbruikersbesteding onder groot druk is,” het

Lees verder: Swak kleinhandelverkope skok

Instroming na Wes-Kaap

Volgens die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, trek 12 000 leerders van ander provinsies elke jaar na skole in dié provinsie. In ‘n antwoord op ‘n vraag by die provinsiale wetgewer, het Zille gesê die bevolkingsverskuiwing na die Wes-Kaap vanaf 2006 tot einde 2010, word geskat op 317 933 mense. Van dié syfer is meer as

Lees verder: Instroming na Wes-Kaap

Grondwethof wil hê Ermelo-hoërskool moet sy Afrikaanse taalbeleid ‘hersien’

In die voortslepende geskil tussen die ANC-regering en Hoërskool Ermelo oor Afrikaans, het die Grondwethof vandag bevind dat die onderwysdepartement van die Mpumalanga-provinsie onwettig opgetree het deur Ermelo-hoërskool te dwing om sy taalbeleid te verander. Maar die Grondwethof het terselfdertyd die beheerligaam van Hoërskool Ermelo beveel om sy Afrikaanse taalbeleid te hersien. “Die beheerliggaam van

Lees verder: Grondwethof wil hê Ermelo-hoërskool moet sy Afrikaanse taalbeleid ‘hersien’