Dit was ‘n opwindende week vir die ANC-Jeugliga (ANCYL). Woensdag was sy president Julius Malema die gas op Metro FM, The Star het ‘n apologie gepubliseer vir valse beriggewing oor Malema en die Jeugliga se webwerf is deur plaaslike “hackers” aangeval. ‘n Boodskap deur die aanvallers waarin Malema sê dat hy besluit het om te
Intelligensiehoof het glo bande met rampokker
Genl. Richard Mdluli, hoof van die polisie se misdaadintelligensie, word glo gesoek nadat hy na bewering ingemeng het met die Valke-ondersoek in die saak teen ‘n Tsjeggiese voortvlugtige, Radovan Krejcir. ‘n Lasbrief is Woensdag uitgereik vir Mdluli se inhegtenisname. “Ja, daar is ‘n lasbrief uitgereik en die polisie sal daarop reageer,” het kol. Vish Naidoo,
Brandstofprys moet dringend hersien word
Die VF Plus eis dat die belastingheffing op brandstof verlaag moet word in die lig van die verwagte skokstyging van die petrolprys op 7 April. Ekonome verwag dat die brandstofprys met sowat 30c en die dieselprys met ongeveer 45c gaan styg. Die brandstofheffing van 10c/l sal ook in April in werking tree. “Die regering het
Doodsklok vir Afrikaans by UNISA
Die VF Plus het met skok verneem dat die Departement van Kommunikasiewetenskappe aan UNISA van plan is om ‘n voorstel by die universiteit se Senaat in te dien om alle kursusse van hierdie departement vanaf 2012 in slegs Engels aan te bied. Na wat verneem word gaan hierdie aangeleentheid tydens ‘n vergadering van die taalkomitee
Oud-AWB-leier gevang oor wapens
Die voormalige AWB-sekretaris-generaal, André Visagie, het in die Kimberly-landdroshof verskyn op aanklagte van die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie, het die Nasionale Vervolgingsgesag Woensdag gesê. NVG-woordvoerder Mthunzi Mhaga gesê Visagie is gister deur die polsie in hegtenis geneem. Die polisie beslag gelê op 14 selfone, rekenaars, 650 rondtes ammunisie van verskillende kalibers, vyf tuisgemaakte
Nuwe Firefox-webleser gratis in Afrikaans
Firefox, die gratis webleser deur Mozilla, het so pas ‘n nuwe weergawe, Firefox 4.0, bekendgestel. Dis goeie nuus vir Praaglesers wat onlangs met ouer weergawes van Internet Explorer soos 6.0 en 7.0 gesukkel het om ons webwerf te lees. Klik hier om Firefox gratis af te laai en te installeer. Volgens Firefox is die nuwe
Die kleurkwessie
account promotionлобановский класс харьков
Pas wet op Gelyke Indiensneming toe
“Die Vryheidsfront Plus beskou adjunk-president Motlanthe se verdediging van regstellende aksie tydens sy besoek in die VSA as immoreel. Die tyd het aangebreek om regstellende aksie uit te faseer,” het adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementêre woordvoerder oor Srbeid gesê. “Die ANC is nou al sestien jaar in beheer van Suid-Afrika en die staatsdiens is reeds
Sirië wag in spanning
Sirië wag in spanning vir president Bashar al-Assad om die beloofde aankondiging oor sy uittrede te maak. Dit kan ‘n 50-jaar lange noodtoestand in dié Midde-Oosterse land tot ‘n einde bring, maar sal slegs ‘n simboliese gebaar wees indien daar nie enige groot hervormings volg nie, het kenners gesê. “Om die noodtoestand te lig is
Rusland waarsku dat aanvalle teen VN-resolusie is
Rusland het Maandag gesê hy is bekommerd oor die uiteindelike doel van die lugaanvalle op Libië en meen dit kom op “inmenging” wat nie deur die Verenigde Nasies goedgekeur is nie, neer om die Libiese rebelle te help . “Ons sien in die media dat soldate wat deel van die operasie is, sê hulle doelwit
Lees verder: Rusland waarsku dat aanvalle teen VN-resolusie is
