Nadat die Europese Unie verlede jaar 400 miljoen euro daaraan bestee het om verkiesings in die Demokratiese Republiek van die Kongo te hou, het hernieude geweld enkele dae gelede uitgebreek met die bewindsaanvaarding van die nuwe regering.
Honderd mense is in die jongste geweldpleging dood en gister was televisiemateriaal te siene van lyke op straat in die Laer Kongo-provinsie.
Lees verder: Ons verwelkom demokrasie in die Kongo, 100 dooies ‘n kleinigheid
