“Baie ernstige bewerings word teen minister Sicelo Shiceka gemaak oor die misbruik van openbare fondse, onder andere om sy ‘meisie’ in Switserland te besoek waarvoor die publiek meer as R370 000 moes opdok,” aldus dr. Christo Landman, woordvoerder van grondwetlike sake. “Hierdie afkeuringswaardige toedrag van sake moet beskou word teen ‘n wyer agtergrond. Toe ek
Aurora-skenking skandalig
“Aurora se mede-eienaar, Khulubuse Zuma, se skenking van R1 miljoen aan die ANC is skandalig. Terwyl werkers van Aurora in Orkney en Grootvlei honger ly omdat hulle salarisse nie betaal word nie, is R1 miljoen beskikbaar vir die ANC. Dit bevestig dat Aurora sy invloed by die ANC-regering koop en waarom die regering traag is
Charl Schwartzel is bobaas op Augusta
Charl Schwartzel het ‘n groen baadjie! Die Suid-Afrikaanse gholfer het gewys van watter stoffasie hy gemaak is deur Sondag die Amerikaanse Meesterstoernooi in te palm. Tot op daardie oomblik laat Sondagmiddag, was dinge op Augusta National nog naelbyt. Die aanhoudende applous van oral, en van almal, het die baan laat dreun. Tiger Woods, Geoff Ogilvy
McBride se grondwetlike teenspoed
Die Christen-Demokratiese Party (CDP) meen die belangwekkende uitspraak van die Grondwetlike Hof oor die McBride-aangeleentheid is belangrik in die sin van: 1) Dat dit nie die wandade deur wat politieke revolusionêre teen onskuldige burgers van die land gepleeg is in die niet laat verdwyn nie 2) Dat dit ‘n morele verpligting op die media plaas
Ag, dokter!
справка освобождениеДанильченко Юрий прокурор
DA-wensdenkery
Die volgende onverkwiklike storie is al te bekend vir die Suid-Afrikaanse belastingbetaler: ‘n Swart, linkse voormalige politieke aktivis, bekend vir sy uitspattige lewenswyse, word die burgemeester van ‘n groot stad. Wanbestuur en korrupsie word onafwendbaar endemies in sy stad. Die burgemeester se volslae onbevoegdheid en inderdaad onnoselheid word legendaries. Hy het self ‘n blouligkonvooi wat
Skole het kraamsale geword
Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, het gesê skole het kraamsale geword. Hy het hom opnuut sterk teen groeiende tienerswangerskappe uitgespreek. Na beraming het 50 000 skoolmeisies in 2009 babas verwag. Die minister sê hy gaan die hulp van afgetrede verpleegsters in roep om meisies en seuns by skole oor gesinsbeplanning te onderrig. Die verpleegsters
Komplot teen Zuma oopgevlek
Zweli Mkhize, voorsitter van die ANC in KwaZulu-Natal, het Sondag met afkeur gereageer op berigte dat hy en ander senior partyleiers saamspan om van pres. Jacob Zuma ontslae te raak. “Dit is ‘n leuen. Daar is nie so ‘n komplot nie,” het hy gesê. Mkhize het talle ANC-ondersteuners by ‘n manifesto-bekendstelling vir die eThekwini-streek buite
Malema: Wittes moet betrokke raak, swartes gaan grond vat
Jong wit mense moet meer betrokke raak by Suid-Afrika se sosiale en politieke lewe, sê Julius Malema. Die ANC-jeugleier het Vrydag tydens ‘n toespraak voor die unie vir jong Joodse studente, SAUJS, dié beroep in Kaapstad gedoen. “Ons vra die wit jeug om die grondwet te koester en aktief betrokke te raak by die politieke
Lees verder: Malema: Wittes moet betrokke raak, swartes gaan grond vat
Redding?
купить трансформерлобановский харьков
