Minstens 13 mense is Donderdag buite die Amerikaanse ambassade in Kaïro beseer nadat botsings tussen Egiptiese veiligheidsmagte en betogers uitgebreek het. Die betogers is in opstand oor ‘n film wat Islam beledig. Die film, “Onskuld van die Moslems,” toon die profeet Mohammed as ‘n bedrieër, ‘n rokjagter en ‘n mal mens in ‘n openlike bespotting,
Lees verder: Moslems storm VS-ambassades in Kaïro, Jemen oor film
