Huisprysdeflasie op 'n jaargrondslag het in Desember vererger tot -1,7%, het Eerste Nasionale Bank Maandag gesê toe hulle die huisprysindeks vrygestel het. Huisprysinflasie vir 2008 is gemiddeld 5,2% beter vanweë beter omstandighede vroeg in verlede jaar. Vir 2008 as 'n geheel was die gemiddelde huisprys R748 591, wat 5,2% hoër was as die R711 591
Zuma trou vir 5de keer
Bruidegom Zuma ANC president Jacob Zuma beplan om met 'n vyfde vrou te trou, het die Natal Mercury Maandag berig. Zuma het reeds die lobola betaal vir sy verloofde, Thobeka Mabhija, wat beskryf word as 'n Durbanse sosiale vlinder. Presies 'n jaar nadat hy met sy vierde vrou getrou het, gaan sy toekomstige bruid Maandag
20 weens betoging in Limpopo aangekeer
Die polisie in Limpopo het Sondagoggend 20 mense gearresteer in Jane Furse gedurende 'n betoging oor dienslewering. Superintendent Mohale Ramatseba het gesê hulle is gearresteer vir openbare geweld en opsetlike saakbeskadiging nadat Mamone-inwoners die Lebowakgomo-Nebo-pad met klippe en brandende bande afgesper het. Een van hulle griewe wat hulle gehad het, was 'n teerpad wat nie
Zanu-PF praat met Mufamadi
Sydney Mufamadi 'n Nuwe Zimbabwiese regering sal teen die einde van Februarie 2009 in plek wees, het die regerende party die naweek tydens 'n vergadering in Suid-Afrika gesê. Die Harare-gebaseerde Herald Online het Maandag berig dat 'n senior Zanu-PF-beampte, Nicolas Goche, die Suid-Afrikaanse onderhandelaar Sydney Mufamadi Saterdag in Musina ontmoet het. Goche, wat Zanu-PF se
Wiskunde-apartheid?
Soos 'n hoofartikel hier op die Praagwerf uitwys, moet mens die matriekuitslae met 'n groot sak sout opneem. Nie net word uitslae "aangepas" (lees "gekook") nie, maar ook is dit duidelik dat die standaard veral in 2008 heelwat laer was as in die onlangse verlede, om nie te praat van 20 jaar gelede s'n nie. Die aantal onderskeidings het "onverklaarbaar" die hoogte in geskiet (dis nou as mens so naïef wil wees om die blatante politieke inmengery wat lei tot verlaagde standaarde moedswillig te ignoreer.)

Bekendes by Suzman-begrafnis
Die bekende liberale politikus, Helen Suzman, wat op Nuwejaarsdag oorlede is, is Sondag in 'n privaat Joodse seremonie begrawe wat deur toppolitici en goeie vriende bygewoon is. Onder die roubeklaers was 'n voormalige SA president, F.W. de Klerk, die huidige president Kgalema Motlanthe, Winnie Mandela en die leier van die opposisieparty, Helen Zille. "Ek het
Renosters in Oos-Kaap geskiet
Twee renosters is gevind waar hulle doodgeskiet is in privaat wildreservate in die Oos-Kaap sedert Desember, het polisie Sondag gesê. In die mees onlangse geval het wildbewaarders Saterdagoggend by die Kwantu-wildreservaat die karkas van 'n renosterbul gevind, met die horing nog daaraan, het inspekteur Milanda Coetzer in 'n verklaring gesê. Die Port Elizabeth-eenheid vir georganiseerde
Bravo Israel, welgedaan, gee die terroriste gas
Ek het met ‘n baie lekker lag vanoggend gelees oor die Suid-Afrikaanse regering wat skielik dink dat hulle vir Israel kan vertel hoe om sy eie buitelandse en militêre beleid te hanteer en om die aanvalle op die Gasastrook onmiddellik te staak.

Lees verder: Bravo Israel, welgedaan, gee die terroriste gas
Duisende Israelse troepe val Gasa binne
Israelse soldate Duisende Israelse soldate wat deur tenks en aanvalshelikopters ondersteun word, het Gasa se grootste stad omsingel en Sondag militante van naby aangeval in die eerste dag van 'n oorweldigende grondaanval in die kusstreek. Israel het gesê dat hulle 'n harde slag geslaan het teen Hamas toe hulle die week lange veldtog uitgebrei het
Gasa-krisis ‘onaanvaarbaar’, volgens SA regering
Israelse vegvliegtuie Die verhoging van Israel se militêre geweld in Gasa is onaanvaarbaar en moet onmiddellik beëindig word, het die Suid-Afrikaanse regering Sondag gesê. "Die Suid-Afrikaanse regering vewerp die verskerping van geweld absoluut, ten opsigte van die aanvang van 'n grondaanval in Gasa, in die sterkste moontlike terme," het 'n verklaring gelui wat deur die
Lees verder: Gasa-krisis ‘onaanvaarbaar’, volgens SA regering