Suid-Afrika is bekommerd oor die gebrek aan vordering in die Midde-Ooste se vredesproses, het pres. Jacob Zuma Saterdag op ‘n mediakonferensie gesê. “Ons is van mening dat blywende vrede in die Midde-Ooste nie moontlik sal wees sonder om ander probleme in die streek aan te spreek nie,” het hy op ‘n mediakonferensie in Pretoria gesê.
Lees verder: Zuma kritiseer gebrek aan vordering in Midde-Ooste
