Marc Ravalomanana Madagaskar se president, Marc Ravalomanana, het Sondag 'n beroep gedoen om openbare orde, 24 uur nadat 'n rebelse burgemeester sy bewind 'n diktatorskap genoem en gevra het vir 'n algemene staking. "Ek het gevra dat die eerste minister wet en orde regoor die land verseker," het Ravalomanana gesê, wat sy besoek aan Suid-Afrika
Lees verder: Madagaskar se president wil openbare orde handhaaf

Tempelprostitusie is 'n duisende jare oue gebruik wat in heidense voor-Christelike gelowe voorgekom het. Dit was algemeen in die antieke Midde-Ooste in Babilonië en onder die Sumeriërs, asook onder die Romeine voor keiser Konstantyn.
Terwyl die VSA verswak word deur sy interne ideologiese en rasseverdeeldheid, het die land ook die pad byster geraak wat sy buitelandse beleid betref. Dis te betwyfel of die liberale Hillary Clinton hoegenaamd hieraan gaan verander. Kortom, Amerika het sy tradisionale posisie as bewaker van Westerse veiligheid versaak en is tans onseker oor wat sy werklike belang behoort te wees.