‘Vullisberge van Napels’ in Pretoria
Die Vryheidsfront Plus het sy oproep herhaal dat 'n munisipale noodtoestand in terme van die Noodtoestand Bestuurswet no. 57 van
2002 uitgeroep moet word, om 'n vullisramp in Pretoria te vermy. Die VF Plus het gesê dat 'n ernstige gesondheidskrisis in Pretoria begin dreig en dat dit 'n dringende munisipale noodtoestand regverdig.

Russiese president reis na Sjina
Die Russiese president, Dmitri Medwedef, het in Sjina aangekom vir 'n tweedaagse besoek. Dit is sy eerste staatsbesoek sedert sy
onlangse verkiesing en dui aan dat die betrekkinge tussen Rusland en Sjina tans goed is.

Vals alarm oor beurtkrag
Nadat Eskom die land Donderdagaand op hol gejaag het met dreigemente van beurtkrag vandag, het die elektrisiteitsverskaffer vandag aangekondig dat dit nie meer nodig is nie.

Nog etniese geweld in Kaapstad
Nog etniese geweld het naby Milnerton in Kaapstad uitgebreek waar 'n vergadering gisteraand gehou is in 'n poging om gemoedere te kalmeer. Inwoners van Du Noon het buitelanders begin aanval en ten minste een Somaliër gedood en ses ander beseer.

Luiperd val toeris aan
Eskom melk middelklasverbruiker
Eskom melk die middelklasverbruiker deur alle winste van residensiële verbruikers te verhaal. So sê 'n konsultant van Forensies.com, dr. Philip Theunissen wat bekendgemaak het dat Eskom 88% van alle winste van residensiële verbruikers verhaal.
Eskom melk die middelklasverbruiker deur alle winste van residensiële verbruikers te verhaal. So sê 'n konsultant van Forensies.com, dr. Philip Theunissen wat bekendgemaak het dat Eskom 88% van alle winste van residensiële verbruikers verhaal.Dodetal in China styg dramaties
Meer as 80 000 mense is tans dood of word as vermis beskou ná Sjina se ergste aardbewing in dekades, het die regering gister bekendgemaak.

Somali?rs uit Kaapstad ontruim
Terwyl die polisie 'n afname in vyandelikhede aan die Witwatersrand in die etniese geweld rapporteer waarin die land tans verkeer, berig Die Burger dat hul kollegas in Kaapstad besig is om Somaliërs uit Du Noon naby Milnerton te ontruim.

Geen dooies kan ge?dentifiseer word nie
Buitelanders in Suid-Afrika koop dikwels ID-dokumente van korrupte amptenare by Binnelandse Sake, maar geen van die 42 dooies in etniese gevegte oor die afgelope week kon tot dusver geïdentifiseer word nie.