Gooi ons wal of begin ons voor?

Die berig oor die ANC-jeugliga wat Paul Kruger se standbeeld vanaf Kerkplein verwyderd wil sien, het my weer aan die dink gesit. Wat doen ‘n Afrikanerkleinood in die middel van ‘n pikswart middestad? Dit  is net ‘n ironiese bevestiging van – en herinnering aan – die Afrikaner se  magsverlies in 1994. Dis so goed soos

Lees verder: Gooi ons wal of begin ons voor?

Ons haat steeds verraaiers

‘n Uitstekende boek wat hierdie jaar die lig gesien het, is Boereverraaier, geskryf deur Albert Blake. Blake is ‘n regsgeleerde van Johannesburg, wat ‘n passie vir die geskiedenis het. Hy het twee Meestersgrade van die Universiteit van Johannesburg, en het die onderwerp van verraad onder die Afrikaners tydens die Anglo-Boereoorlog vir etlike jare bestudeer. In

Lees verder: Ons haat steeds verraaiers

Volmaakte kennis en korrupsie

Studente in ekonomie word geleer dat ‘n volmaakte vryemarkstelsel net kan werk as daar volmaakte inligting is. Omdat dit nie haalbaar is nie, is daar altyd ‘n mindere of meerdere mate van inmenging in die werking van die vrye mark nodig. Oor die afgelope paar dekades was daar egter ‘n inligtingsontploffing danksy veral kommunikasietegnologie. Bykans

Lees verder: Volmaakte kennis en korrupsie

Die jongste F1-wêreldkampioen ooit!

Die 23-jarige Sebastian Vettel het Sondag in Abu Dhabi die jongste jaer nog ooit geword om die bestuurderswêreldtitel te verower. Daar was net eenvoudig niemand op die baan wat die jong Duitser se dag kon versuur nie. Vettel het van die begin af in klassieke styl die baan aan die brand gejaag. Hy het as

Lees verder: Die jongste F1-wêreldkampioen ooit!

Vrywilligers gevra vir hofaksie op 29 November

Op 29 November beplan ons ‘n aksie tydens die hofsitting in Johannesburg waar die ANC verlof tot appèl gaan vra om die verbod op die sing van die liedjie “Skiet die Boer” tersyde gestel te kry. Ons gaan T-hemde met slagspreuke rondom die tema van volksmoord laat druk en soek 50 mense om die T-hemde

Lees verder: Vrywilligers gevra vir hofaksie op 29 November

Afrikanerrevolusie – die alternatief vir die NDR

Verandering vind op twee maniere plaas, stadig en inkrementeel of skielik en revolusionêr, selfs rampspoedig. President Ronald Reagan het op ‘n stadium verwys na die uitvinding van die motor wat die perdekar laat verdwyn het. Jare lank het perdekarvervaardigers hul voertuie bietjie vir bietjie verbeter en gemoderniseer – totdat die binnebrandenjin en die motor op

Lees verder: Afrikanerrevolusie – die alternatief vir die NDR

Ope brief aan die swart man oor apartheid

Alles wat in Suid-Afrika skeef loop is  apartheid se skuld, ook geweldsmisdaad soos ons onlangs in ‘n verslag verneem het. Die punte wat hier onder volg is ook apartheid se skuld: Die feit dat die munisipaliteite bankrot is, nadat alles 100% gewerk het toe dit afgegee is in 1994. Die feit dat ons waterbronne besoedel

Lees verder: Ope brief aan die swart man oor apartheid

Soms is die waarheid op jouself van toepassing!

Ek verwys na Helen Zille  se oorleg  oor swart stemme  vir die ANC in  die Noordelike Provinsie, vandag  in Beeld  11/11/2010. As jy ook na wit Afrikaners  kyk wat ewe gedwee vir die DA stem al is regstellende aksie, grondonteining, aborsie, verwyder Afrikaanse plekname in Kaapstad, Engels in alle gebruike voorstaan, die DA se beleid!

Lees verder: Soms is die waarheid op jouself van toepassing!