Die meesterbrein agter die komplot om die regering van die Demokratiese Republiek van die Kongo omver te werp, is in Kaapstad in hegtenis geneem, het die Valke Sondag gesê. Die nuus het soos ‘n veldbrand versprei in die Kongolese gemeenskap: Etienne Kabila Taratibu, die voorbok van die groep andersdenkendes het homself Saterdagoggend aan die polisie
Bejaarde egpaar van Bethulie wreed vermoor
‘n Bejaarde egpaar van Bethulie, is wreed in hul huis vermoor, berig Volksblad. Dit is die derde dubbele moord op ‘n bejaarde egpaar binne maande wat die Vrystaat geruk het. Gordon (78) en Lorraine Adam (63) is Saterdagoggend deur hul seun, Ashley, dood aangetref waar hulle vermoedelik nog slapende in hul bed oorval is en
Turkye voor ‘n afgrond, Nederland waarsku oor radikalisering
Blykbaar is rolspelers met duistere motiewe soos in Suid-Afrika se Boeremagverhoor – waar die owerhede oënskynlik onskuldiges tot geweld aangehits het – nie beperk tot ons land nie. In September 2012, na ‘n 21-maande-verhoor, het ‘n hof drie voormalige weermag-generaals in Turkye tot 20 jaar gevonnis omdat hulle glo ‘n staatsgreep beplan het. Dit was
Lees verder: Turkye voor ‘n afgrond, Nederland waarsku oor radikalisering
Boer aangekla vir Zambiese busramp
Die polisie in Zambië het ‘n 74-jarige boer aangekla omdat hy na bewering ‘n busongeluk waarin 53 mense dood is, veroorsaak het. Owerhede het die boer as Abraham van Eenden van Mkushi geïdentifiseer en het gesê dat hy Vrydag in hegtenis geneem is oor die ongeluk wat ongeveer 100 kilometer noord van Zambië se hoofstad,
Konsul-generaal se huis aangeval
‘n Saak van brandstigting is Sondag geopen ná ‘n brand by Lassie Chiwayoy, Suid-Afrika se konsul-generaal vir China, se huis, het die polisie in Mpumalanga gesê. Die polisie het vroeër gesê hulle is nog besig met ‘n ondersoek nadat die motorhuis van Chiwayo se eiendom in Mbombela Vrydag aan die brand geraak het. Kol. Leonard
Intellektuele eienaars van ‘SA, die wonderwerk’ slaags
‘n Dosent aan Wits se sakeskool beweer die History Channel het twee van sy akademiese werke gebruik en hom nie daarvoor erkenning gegee nie, berig Saturday Star. Die dokumentêr, getiteld, The Miracle Rising: South Africa, word Sondag internasionaal uitgesaai. Dr. Geoffery Heald het aan die koerant gesê sy tesisse “‘Learning amongst enemies: A phenomenological study
Lees verder: Intellektuele eienaars van ‘SA, die wonderwerk’ slaags
Leon Lemmer: RSG se Magdaleen Kruger as ‘n euwel
Magdaleen Kruger, die hoof van RSG, was onlangs in die nuus toe sy ‘n onderonsie met Margot Luyt gehad het. Luyt gaan tereg van die veronderstelling uit dat haar program, Vers en klank, vanweë die gehalte daarvan agting verdien. Sy was ontstoke omdat dit vir ‘n sokkeruitsending plek moes maak. Kruger se uitgangspunt is dat
Lees verder: Leon Lemmer: RSG se Magdaleen Kruger as ‘n euwel
Riana Scheepers en die afgod van politieke korrektheid
Die eerste reaksie wat die skryfster Riana Scheepers had toe haar ouers in ‘n plaasaanval beseer is, is om te verklaar: “My ma en pa was nie twee rassiste wat in ’n wit toring gesit het nie.” Dit herinner so effens aan die uitroep van die Engelse vrou wat in 1976 in Soweto aangeval is
Lees verder: Riana Scheepers en die afgod van politieke korrektheid
Sanlam: ‘n Seder val in Bellville
Sanlam maak nie self sy skandes bekend nie. Dit is landswyd in die openbare belang dat kennis geneem word van Pro-Afrikaans van Bellville se brief in Die Burger (8 deser, p 12). Die outeur sal sekerlik nie beswaar hê as dit deur Praag herpubliseer word nie. Tussen vierkantige hakies is daar twee invoegsels van my.
San-man gemartel oor pakkie skyfies
Buks Kruiper, 70, die broer van die afgestorwe Khomani San-leier, Dawid Kruiper, is gemartel deur ‘n supermark sekuriteitswag in Upington nadat hy daarvan beskuldig is dat hy ‘n pakkie skyfies gesteel het. Die wag het hom aan sy gewrigte opgehang en geslaan en hom geskop. Daarna, het hy sy selfoon uitgehaal en foto’s van die
