ANC-Jeugliga veroordeel Persklub se renosternuus-keuse

Die Nasionale Persklub moet meer met Suid-Afrikaners kommunikeer en hul stories ontgin, het die ANC-jeugliga Sondag gesê. Die organisasie het gesê hy is bekommerd dat die persklub besluit het renosters is meer “waardevol as menselewens” toe hy renosters as 2012 nuusmaker van jaar aangewys het. “Hoewel die ANCYL glo die omgewing en diere moet beskerm

Lees verder: ANC-Jeugliga veroordeel Persklub se renosternuus-keuse

Jessie Duarte waarsku teen DA

‘n Top ANC-lid, Jessie Duarte, het die Demokratiese Alliansie aangeval en gesê die land moenie gelei word deur neo-kolonialiste wat soos revolusionêres probeer lyk nie, het City Press Saterdag berig. “Laat ons versigtig wees kamerade, die neo-liberale en neo-kolonialiste sing en dans soos ons, maar ons weet dat hulle tydens hul private byeenkomste die land

Lees verder: Jessie Duarte waarsku teen DA

Skolerugy: Opkikkertoetse kom

Jong rugbyspelers aan van die land se bekende sportskole gaan vir onwettige steroïede en ander verbode middels getoets word, berig Rapport. Volgens die koerant het 18 uit 62 leerlinge wat die afgelope ses maande in onafhanklike toetse ondersoek is, positief getoets vir middels wat so gevaarlik is dat dit tot die dood kan lei. Die

Lees verder: Skolerugy: Opkikkertoetse kom

Nataniël of Steve Hofmeyr – is kultuur deesdae ‘gay’?

deur Dan Roodt Hier in Johannesburg gebruik die skoolkinders ‘n uitdrukking: “Dis sooo ‘gay’! Gewoonlik is dit pejoratief, maar interessant is dat dit gewoonlik nie soseer op een of ander geslagskwessie gemik is nie, maar eerder na styl, voorkoms, gedrag, ‘n manier van doen, taalgebruik, ens., kan verwys. Volgens my matriekdogter, self ‘n kranige skryfster,

Lees verder: Nataniël of Steve Hofmeyr – is kultuur deesdae ‘gay’?

Veteraan van Rhodesië sterf in Sirië

Yves Debay, een Belgische oorlogscorrespondent, is omgekomen bij het verslaan van de gevechten tussen het Syrische leger en de rebellen in de belegerde stad Aleppo in het noorden van Syrië. Dat meldt al-Arabiya en is nu ook bevestigd door Buitenlandse Zaken van België. Debay was 58 jaar. Naast journalist was hij ook oorlogsfotograaf. “Ik vrees

Lees verder: Veteraan van Rhodesië sterf in Sirië

Die ware oorsaak van die Bolandse oproer

Vakbondleier, ANC-manne, Eks-vakbondbase… die hele lot het hul vingers in die paai in die Boland. Hierdie staking is bes moontlik niks anders as om die boere te ondergrawe terwyl hulle lag-lag die verhogings kan betaal – met ons belastingeld! Nosey Pieterse is die sekretaris van Bawusa, maar is ter selfde tyd die Voorsitter van Lindiwe

Lees verder: Die ware oorsaak van die Bolandse oproer

Nasionaliseer Amplats, vra Amcu

Die regering moet Anglo American Platinum (Amplats) nasionaliseer as hy wil met die voorgestelde afdanking van 14 000 werkers voortgaan, het die vakbond Amcu Donderdag gesê. “As Anglo voortgaan met die afdankings is dit ‘n geleentheid vir die regering om daardie myne te neem en hulle te nasionaliseer,” het Joseph Mathunjwa, president van die mynwerkersvakbond

Lees verder: Nasionaliseer Amplats, vra Amcu

Weduwee dagvaar sielkundige van Batman-skieter

Die weduwee van een van die slagoffers wat in Julie verlede jaar doodgeskiet is by die première van ‘n nuwe Batman-film, gaan ‘n sielkundige wat die skieter behandel het, vir nalatigheid dagvaar. Sy voer aan dat die sielkundige nie die skieter by die polisie aangemeld het nie, ten spyte daarvan dat sy geweet het hy

Lees verder: Weduwee dagvaar sielkundige van Batman-skieter

Fietsryer erken net opkikker-episode

Die fietsryer Lance Armstrong het erken dat hy verbode opkikkermiddels gebruik het tussen 1999 en 2005 toe hy die Tour de France fietswedren sewe keer gewen het.     Hy het egter ontken dat hy die middels tydens sy terugkeer na die sport in 2009 gebruik het. Armtrong het aan die Amerikaanse kletsprogram-aanbieder Oprah Winfrey

Lees verder: Fietsryer erken net opkikker-episode