Niemand sal nou betwis dat Suid-Afrika kan doen met ‘n beplanningskommissie nie. Die gety na ‘n vorm van tegnokrasie volg egter na ‘n lang tyd van miskenning waar politieke kommissarisse die poste en ampte opgeneem het van mense wat moes sorg dat die land op al sy silinders loop. Dat dit nie gebeur het nie,
Matabeles wil teen Noord-Korea se sokkerspan betoog
‘n Opposisiegroep in Harare het onderneem om teen Noord-Koreaanse sokkerspelers, wat beplan om voor die Wêreldbekersokkertoernooi in die Zimbabwiese hoofstad te oefen, te betoog. Die Zimbabwe African People’s Union het Donderdag gesê dat mense in Zimbabwe se westelike provinsie van Matabeleland nog nie vir Noord-Korea vergewe het dat hulle troepe opgelei het wat in die
Lees verder: Matabeles wil teen Noord-Korea se sokkerspan betoog
Taliban dreig om VSA-stede aan te val
Die Pakistanse Taliban-leier, Hakimoellah Magsoed, het maande nadat daar berig is dat hy dood is, in ‘n video wat in April gemaak is verskyn waarin hy wraakaanvalle teen Amerika sweer, het ‘n Amerikaanse moniteringsgroep Maandag bekendgemaak. Magsoed het gedreig dat hulle binne ‘n maand teen Amerika wraak gaan neem vir die moord op Islamitiese militante
Waar’s Malema?
Die ANC-jeugliga weet nie of sy president, Julius Malema ‘n kennisgewing ontvang het om Maandag ‘n dissiplinêre verhoor by te woon nie, het ‘n woordvoerder Sondag gesê. “Indien hy wel ‘n kennisgewing ontvang het, is ek nie daarvan bewus nie,” het Magalene Moonsamy, woordvoerder van die jeugliga gesê. Dít volg ná ‘n berig in City
Brown se kanse al skraler
Die Britse premier, Gordon Brown, het misluk in sy poging om kiesers te sjarmeer en dit lyk weliswaar of sy dae in Downing Street getel is. Die aanloop tot die verkiesing is oorheers deur die eerste voorverkiesingsdebat wat nog op TV uitgesaai is. Dit was vooraf duidelik dat die stugge Brown gaan sukkel teen sy
Die DA Plus?
Die Burger berig dat die DA Patricia De Lille op die party, die OD, gaan insluk. De Lille sal na verwagting binnekort een van die DA se topposte beklee. Sy sal glo ná die DA-kongres in Julie as nasionale voorsitter dien. Joe Seremane, wat tans dié pos beklee, tree vanjaar uit as LP. Zille sal
Die Cheetahs en ‘n halwe pôpô
Of dit ene Watson van die Oos-Kaap se Cheeky opmerkings was wat die Cheetahs se bloed laat kook het, weet ‘n mens nou nie, maar die Cheetahs het sedert hierdie Watson se sotlikheid van die jaar strate reggeruk. Te laat, maar darem. Die noodlottige huwelik tussen die Cheetahs en die Leeus om die piepklein Cats
Gedagtes oor ‘n volksraad en veiligheidstrategie
Die onlangse wreedaardige moord op Eugene Terre’Blanche het opnuut die besef maak posvat onder Afrikaners dat “iets” gedoen moet word aan beide die veiligheidsituasie in die land, asook Afrikaners se gebrek aan organisasie. Ons sit met ‘n swetterjoel organisasies, elke haantjie op sy eie mishoop, want elke ou wil die leier wees en elkeen hou
Lees verder: Gedagtes oor ‘n volksraad en veiligheidstrategie
‘n Eie staat vir Afrikaners…
Die afgelope week was dit presies 20 jaar sedert hierdie artikel van my op 26 April 1990 in Beeld verskyn het. Omdat daar seker baie min PRAAG-lesers is wat hierdie artikel gelees het, plaas ek dit hier op die PRAAG-werf. Ek glo dat my argumente vandag nog presies dieselfde krag het. Die gevare wat ‘n
Is die ‘Wolf! Wolf!’-sms’e beplan?
Daar is net ietsie wat my so ‘n bietjie pla oor die sms van laas naweek waarin swartes opgesweep word om witmense te vermoor. Ek dink almal was verontrus daaroor. Self het ek gewonder hoe die ding sou uitspeel. Kyk, selfs die minister het dan betrokke graak. Nou is dit ‘n week later. Super 14-rugby
