Warren Buffett Warren Buffett, die wêreld se mees suksesvolle belegger, stel daarin belang om in Suid-Afrika te belê. Tydens ’n mediakonferensie wat Sondag in Omaha in die VSA plaasgevind het, het Buffett gesê dat hy met sowat 30 Suid-Afrikaners by die Berkshire Hathaway algemene jaarvergadering gesels het en vir hulle gesê het dat hulle hom
AU stuur soldate na Somali
Die Afrika-unie (AU) het gister aangekondig dat 8000 addisionele soldate na Somalië gestuur gaan word om vrede in dié konflikgeteisterde land te help handhaaf.
Volgens John Kufuor, president van Ghana en voorsitter van die AU, word probleme verder in Darfoer ondervind ten opsigte van die ontplooiing van Verenigde Nasies-soldate. “Die AU het probeer druk uitoefen op die Soedanese regering en die opposisie in ’n poging om die probleem op te los. Dit lyk of vordering gemaak is. Ons hoop die VN-soldate sal binnekort kan inbeweeg.“

Afrika bekommerd oor Sarkozy
DA-raadslid in Boerehaatherrie
’n DA-raadslid van die Kaapse metro, Pat Hill, bevind hom midde-in ’n Boerehaatherrie rondom ’n sms wat Saterdag vanaf sy selfoon uitgestuur is waarin hy praat van Helen Zille se verkiesing as “die finale spyker in die Afrikanerdoodskis”.

Zimbabwe Army’s deserters
Mali stem langtand
Rhodesian convert advises Blair
Battle over Zimbabwe?s Future
Is Besigheid teen Misdaad nog relevant?
Besigheid teen misdaad is die naam van ‘n organisasie (Business Against Crime- www.bac.org.za) wat in 1996 op versoek van oudpresident Mandela tot stand gekom het.

Die land Kana
Immigrante wat desperaat is om aan oorlog en ekonomiese ellende in die res van Afrika te ontsnap, steek ons grense die afgelope paar jaar in hulle miljoene oor.
Niemand is seker presies hoeveel onwettige immigrante hulle tans in Suid-Afrika bevind nie. Volgens die Human Rights Watch, wat in New York gebaseer is, is daar tans sowat 140 000 amptelike asielsoekers – net van Zimbabwe, die Ivoorkus, Rwanda en omstreke – hier teenwoordig. By die Lindela-vlugtelingsentrum buite Johannesburg word sowat 1000 Zimbabwiërs weekliks gedeporteer. Die Zimbabwiese reserwebank het verlede jaar die aantal Zimbabwiese immigrante in Suid-Afrika op ten minste drie miljoen geskat. Met ’n inflasiekoers van 2 200% gaan die stroom van vlugtelinge uit Mugabe se chaotiese land beslis net vermeerder.