Solank hul manne in Oranje wen,so lank gaan die Nederlandse ekonomie baat by die Fifa-wêreldsokkerbeker. So flink verkoop aandenkings in Nederland – selfs vuvuzelas, dat elke Nederlander gemiddeld 47 euro’s “wins” gaan maak – ‘n totaal van 600 miljoen euro’s wat regstreeks en onregstreeks in die Nederlandse ekonomie in omloop kom. Solank hul span wen.
Lees verder: Iemand gaan wins uit die Fifa-wêreldbeker maak – al is dit dalk nie SA nie
