Die omstrede Christi van der Westhuizen verdedig in vandag se Beeld onder die titel Jy kan Afrikaners uit apartheid haal…maar kan jy apartheid uit Afrikaners haal? vir Deon Maas en lewer ’n pleidooi dat Afrikaners behoort te verdwyn. Hier is Anton Barnard se repliek op haar artikel.
Christi van der Westhuizen is ‘n voormalige dissipel van daardie vêrlinkse, verloopte Afrikaner, Max du Preez. Saam met Du Preez was sy voorheen betrokke by Die Vrye Weekblad, wat ‘n hutspot van anti-Afrikanerpropaganda gebesig het, en geagiteer het vir die totstandkoming van die huidige geweld, anargie en rassisme.
Lees verder: Christi van der Westhuizen se Azaniese nihilisme
