Die prys van ru-olie het gister tot 'n historiese rekord van $140 per vat gestyg maar het vandag in die Verre Ooste gedaal te midde van onsekerheid oor 'n belofte van Saoedi-Arabië om produksie op te stoot, sê handelaars.

'n Hip-hop-groep wat bekend staan as ZooNation sal Brittanje en Londen se nasionale identiteit uitbeeld tydens die sluitingseremonie van die Olimpiese spele in Beijing. Die volgende gasheerstad vir Spele kry gewoonlik agt minute om 'n konsert gedurende die sluitingseremonie aan te bied.

Lees verder: Skollie-rap beeld Brittanje se nasionale identiteit uit
'n Italiaanse man is gearresteer op 'n klag dat hy sy vorige meisie vanuit 'n kroeg ontvoer het, haar huis toe geneem en gedwing het om sy klere te stryk en die skottelgoed te was, het die polisie gister gesê.

Weke van gietende reën het veroorsaak dat rivier oor hul walle gestoot het in suidelike China waar 1,27 miljoen mense uit hul huise vedryf is en ander gister gedwing is om op dakke te sit in afwagting op verdere reënbuie.

Lees verder: Vloede in China laat ongeveer een miljoen dakloos
Toe Margaret Thatcher as eerste minister in Brittanje oorgeneem het in 1979, was Brittanje bekend as Europa se "Siek Man". Daar was legio redes vir die Britse ekonomie se sklerose wat sedert die Tweede Wêreldoorlog geteister is deur hoë werkloosheid, relatiewe armoede, en selfs sosiale onrus.
Toe Margaret Thatcher as eerste minister in Brittanje oorgeneem het in 1979, was Brittanje bekend as Europa se "Siek Man". Daar was legio redes vir die Britse ekonomie se sklerose wat sedert die Tweede Wêreldoorlog geteister is deur hoë werkloosheid, relatiewe armoede, en selfs sosiale onrus. In my vorige twee rubrieke oor die demografiese krisis, asook die positiewe en negatiewe aspekte van ons situasie, is gewys op elemente van die hede. Ten slotte ’n paar opmerkings oor die verlede en toekoms. As ’n mens die geskiedenis van Europa, Afrika, Asië en Amerika lees, besef jy dat verkeerde dinge wat Afrikaners gedoen het, niks
Bestuurders in Nieu-Seeland se grootste stad, Auckland, skep hul eie "passasiers" om verkeersopeenhopings die hoof te bied en in spesiale snelbane te mag ry.

Lees verder: Opblaaspoppe en honde doen hul as ‘passasiers’ voor
Die konflik tussen die SAUK-raad en sy geskorste hoofuitvoerendebeampte, Dali Mpofu, gaan steeds voort.