VSA sê beheer van internet op

Die VSA het beheer van die internet opgesê nadat lande begin kla het dat Washington se greep te hewig is. Lande buite Amerika sal voortaan ook seggenskap hê oor de toekoms van die stelsel. Icann, die liggaam wat die ontwikkeling van die net beheer omdat hulle internetadresse soos .org, .net en .com bestuur, het Woensdag

Lees verder: VSA sê beheer van internet op

Kalifornië ook geskud

’n Reeks aardbewings het Donderdag landelike gebiede in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië geskud. Die grootste van dié aardbewings, wat 5.1 op die Richterskaal gemeet het, het omstreeks 03:00 sowat 29 km suidoos van die dorp Lone Pine getref. Binne die volgende drie ure het ses kleiner skuddings, wat tussen 3.0 en 3.5 gemeet het, dieselfde

Lees verder: Kalifornië ook geskud

Swart dwaling en wit woede

Ná die Verraad van ’94 is Afrikanergeduld en -sin vir regverdigheid met “wit vrees” verwar. Nou word sporadiese uitbarstings aan regse kant as blote rassisme deur die liberales weggepraat. Inderwaarheid is dit simptomaties van ‘n baie meer – vir die SA superstam-in-wording – vernietigende mag: Wit woede. Wanneer sal die regering wakker skrik en na

Lees verder: Swart dwaling en wit woede

Nestlé skrik

Nestlè het aan AfriForum belowe om vanaf die vierde Oktober, glad nie meer melk by Grace Mugabe te koop nie, het Sullivan O’Carroll, besturende direkteur van Nestlè Suidelike Afrika gesê. AfriForum het ‘n veldtog, www.nestlebloodmilk.com, geloods wat verbruikers aanmoedig om dié produk te boikot. Aangesien Nestlè besluit het om op te hou besigheid doen met

Lees verder: Nestlé skrik

Watertekort is ANC liegstorie, sê Zille

Die ANC het gereël dat daar glo watertekorte in Mitchells Plain sou wees voor ’n minister se besoek aan die voorstad, het die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, Donderdag gesê. Die minister van koöperatiewe regering en tradisionele sake, Sicelo Shiceka, het die gebied Dinsdag besoek. Die minister het glo tydens sy besoek klagtes van inwoners ontvang

Lees verder: Watertekort is ANC liegstorie, sê Zille

Die diens word ‘n mag

Die ANC-president, mnr Jacob Zuma maak die afgelope tyd kwaai blafgeluide oor die misdaadsituasie in die land. Misdaad het totaal handuit geruk. Die misdaadsyfers wat onlangs bekend gemaak is, hoe betwyfelbaar dit ook al mag wees, bewys dat daar daadwerklik indringend na oplossings vir hierdie onaanvaarbare hoë syfers gesoek moet word. Op ’n mediakonferensie wat

Lees verder: Die diens word ‘n mag

Ngcobo is nuwe hoofregter

President Jacob Zuma het Sandile Ngcobo as die nuwe hoofregter aangewys. Ngcobo vervang regter Pius Langa, wat later vandeesmaand aftree. In Augustus vanjaar het Zuma groot ophef by opposisie partye veroorsaak toe hy vir regter Sandile Ngcobo as sy keuse vir die pos benoem het. Opposisie partye het gesê sy nominasie van Ngcobo was ongrondwetlik.

Lees verder: Ngcobo is nuwe hoofregter