Foto: Anna Moderska
Om een of ander rede het ons geslag so half en half met die houtlepel in die een hand en die Kook en Geniet in die ander hand groot geword. Kosmaak was vir ons so amper tweede natuur. Veral meisies moes sommer so van speenoud af die geheime van bak en brou ken.

Lees verder: Wie hou die pot aan die roer?