Zine el Abidine Ben Ali, die afgesette president van Tunisië, gaan Maandag in absentia op aanklagte van dwelm- en wapenhandel tereg staan. Dit is die tweede hofsaak waarin die voormalige leier aangekla word. Dit sou verlede week reeds plaasgevind het maar is uitgestel weens ‘n staking van regters. Ben Ali en sy vrou, Leila Trabelsi,
Lees verder: Klagtes van dwelmhandel en wapensmokkel teen Tunisië se president
