FIFA voor Afrikasokkerdilemma

Die Beweging vir die Emansipasie van die Nigerdelta, bekend as MEND, het 'n e-pos aan FIFA gestuur om hulle te waarsku dat sokker nie in Afrika sonder meer sonder probleme gespeel gaan word nie. Hulle het die wêreldsokkerliggaam aangeraai om nie die onder-17 toernooi in Nigerië aan te bied nie. Om die erns van hulle

Lees verder: FIFA voor Afrikasokkerdilemma

Angola martel separatiste s? HRW

Angola se weermag het vermeende separatiste in die olieryke Kabinda gemartel volgens die menseregteorganisasie Human Rights Watch se verslag wat Maandag vrygestel is. Hulle het die regering dringend versoek om onwettige arrestasies van beweerde rebelle te staak. Ten minste 38 mense is sonder rede deur die weermag tussen September 2007 en Maart 2009 in die

Lees verder: Angola martel separatiste s? HRW

Britte wil nuwe grondwet in Zim sien

Britse premier, Gordon Brown, het na sy ontmoeting met Morgan Tsvangirai gesê 'n nuwe grondwet binne die volgende 18 maande en verkiesings wat daarop volg, is wat sy land graag sou wou siem in ruil vir hulp aan Zimbabwe. Hy het daarmee te kenne gegee dat hervorming nodig is voordat grootskaalse beleggings in die land sal

Lees verder: Britte wil nuwe grondwet in Zim sien

‘Boerka is teken van onderdrukking’

President Nicolas Sarkozy van Frankryk het gister gesê boerkas, kledingstukke wat Moslem-vroue van kop tot tone bedek en hul gesigte verdoesel, het geen plek in dié land nie. Hy het gesê dié kledingstukke is ’n teken van die onderdrukking van vroue. Tydens ’n parlementêre toespraak het Sarkozy ’n inisiatief wat LP’s verlede week begin het

Lees verder: ‘Boerka is teken van onderdrukking’

Groenland kry selfregering

Image

Nuuk

Die meeste mense ken Groenland as daardie yslike groot landmassa in die noorde langs Europa op Mercatorkaarte. Op sulke kaarte lyk Groenland so groot soos Afrika, maar dit is in der waarheid ongeveer 14 keer kleiner.

Image

Nuuk

Die meeste mense ken Groenland as daardie yslike groot landmassa in die noorde langs Europa op Mercatorkaarte. Op sulke kaarte lyk Groenland so groot soos Afrika, maar dit is in der waarheid ongeveer 14 keer kleiner.

Lees verder: Groenland kry selfregering

Obama sal 2010-opening bywoon

Image

Barack Obama

Pres. Barack Obama van Amerika het 'n uitnodiging aanvaar om die openingseremonie van Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2010 in Suid-Afrika by te woon.

Image

Barack Obama

Pres. Barack Obama van Amerika het 'n uitnodiging aanvaar om die openingseremonie van Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2010 in Suid-Afrika by te woon.

Lees verder: Obama sal 2010-opening bywoon

Zimbawi?rs se status onder die loep

Duisende buitelanders bevind hulleself in Suid-Afrika. Volgens die RGN is daar ongeveer 4,1 miljoen ongeregistreerde buitelanders in die land. Ander navorsing dui op soveel as 9,84 miljoen onwettige immigrante en volgens Médecins Sans Frontières (MSF), Dokters-sonder-grense, is daar 3 miljoen Zimbawiërs teenwoordig in Suid-Afrika. Maar Tara Polzer van die Universiteit van die Witwatersrand se Forced

Lees verder: Zimbawi?rs se status onder die loep

Godsdiens en politiek – ‘n Afrikanerdilemma

Image

Soos ek reeds tevore gesê het, viind ek dat godsdiens en politiek geskei moet word. Selfs al glo mens dat die staat Christelik moet wees, bly die vraag nog: watter interpretasie van die Christelike geloof en watter kerkverband?

Image

Soos ek reeds tevore gesê het, viind ek dat godsdiens en politiek geskei moet word. Selfs al glo mens dat die staat Christelik moet wees, bly die vraag nog: watter interpretasie van die Christelike geloof en watter kerkverband?

Lees verder: Godsdiens en politiek – ‘n Afrikanerdilemma

SA-leierskap in Afrika van kritieke belang s? VSA

Amerika se adjunkminister van buitelandse sake vir Afrika, Johnnie Carson, het gesê die VSA beskou Suid-Afrika se leiding in Afrika as van kritieke belang vir die suksesvolle ontwikkeling van die vasteland. Sy onderwerp was die huidige stand van betrekkinge tussen Amerika en Suid-Afrika. Suid-Afrika se ambassadeur in Washington, Welile Nhlapo, en Moeletsi Mbeki, sakeman en

Lees verder: SA-leierskap in Afrika van kritieke belang s? VSA