Byna onmiddellik ná die skietery by die Sikh-tempel in Wisconsin, het die geestelike leiers van die Westboro Baptist Church ‘n twiet op Twitter uitgestuur, en die skietery ‘n “pragtige straf van ‘n woedende God” genoem. Westboro se kerkleier Margie Phelps het ‘n twiet uitgestuur wat lees: “God het nog ‘n skieter gestuur?” Die skietery het
Swart atlete en beleërde minister afwesig by Spele-onthaal
Die 800 m-atleet André Olivier is een van talle Suid-Afrikaners wat vandag in aksie is op die Olimpiese Spele. Olivier het vir die halfeindrondte van die 800 meter gekwalifiseer toe hy gister derde in sy uitdun geëindig het. Vanoggend neem Bridgitte Hartley deel aan die kano-snelroei-uitdunne terwyl Sunette Viljoen in die spiesgooi, Lehann Fourie in
Lees verder: Swart atlete en beleërde minister afwesig by Spele-onthaal
Weermag moet ingryp in geweld in KZN sê LUR
Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid in KwaZulu-Natal, Willis Chunu, sê hy sal nie huiwer om te vra dat die weermag ontplooi word indien die gevegte in die Ngudwini-gebied naby Eshowe in die noorde van die provinsie voortduur nie. Mchunu vergesel van die provinsiale polisiekommissaris Mmamonye Ngobeni, en tradisionele leiers van die gebied het vergader om die
Skoolboeke in riviere, stortingsterreine
Die presidensiële taakspan wat die handboeksage in Limpopo ondersoek, het na bewering aanbeveel dat die direkteur-generaal van basiese onderwys, Bobby Soobrayan, afgedank word. Soobrayan se aanstaande is glo betrokke by die maatskappy wat die tender vir die skoolboeke ontvang het. Hy is geïmpliseer in potensiële botsings van belange en bewerings van korrupsie vroeër vanjaar nadat
Bibberweer, sneeu tref SA
Inwoners van Vanderbijlpark is begroet met ‘n winter wonderland ná sneeu oor die gebied neergesif het. Oor die algemeen sneeu dit in die gebied in die suide van Gauteng een keer in vyf of ses jaar. Dit lyk pragtig, soos Kersfees, sê inwoners. Suid-Afrikaanse Weerdiens se weervoorspeller Jan Vermeulen het gesê daar is swaar wolke
Goue swemmer vier sy medalje
Die klub in Londen, Chinawhite, wat aan ‘n ryk Jordaniese sakeman Eyhab Jumean behoort, het Chad le Clos, die Suid-Afrikaanse swemmer wat ‘n goue medalje losgeswem het, getrakteer. Die peperduur nagklub was ‘n paar jaar gelede finansieel in die knyp, omdat hulle bekendes graag onthaal wat nie daarvan hou om te betaal nie. Die Britse
Britse polisie bang om as rassiste gebrandmerk te word
Die Britse polisie is traag om misdade wat gepleeg word deur etniese minderhede te ondersoek, omdat hulle bang is hulle word as rassisties gebrandmerk. ‘n Verslag van die dinkskrum Civitas, sê druk van rasse-sensitiwiteit lê agter die aanvanklike versuim om behoorlik ondersoek in te stel na die bedrywighede van bendes in die noorde van Engeland.
Lees verder: Britse polisie bang om as rassiste gebrandmerk te word
Malema se vriend kry R12 miljoen
Die Limpopo-regering het ‘n R12 miljoen-kontrak toegeken aan ‘n kontrakteur wat in gebreke gebly het om twee sperdatums te haal, volgens ‘n berig Maandag. Die begroting van R41m het gestyg tot R53m vir die Seshego residensiële projek, wat deur Steve Bosch se maatskappy Raesetja Property Developers opgerig word, en wat handel dryf as Sizani Build
Rassistiese basketbalspan by Spele gewaarsku
Litause basketbal amptenare is gewaarsku om rassistiese gedrag deur die land se ondersteuners by die Olimpiese Spele te beheer. ‘n Litause ondersteuner het Nazi-gebare en aapgeluide gemaak tydens ‘n wedstryd teen Nigerië Dinsdag. Hy het skuldig gepleit op ‘n aanklag van “rassistiese gedrag” en is beboet met $3 910 deur ‘n Londense hof. ‘n Prokureur
Clive Derby-Lewis doen aansoek om mediese parool
Clive Derby-Lewis gaan om mediese parool aansoek doen omdat hy siek is, het sy vrou Gaye Derby-Lewis vandag aan Eyewitness News gesê. Sy beplan om die aansoek in die volgende weke in te dien en hoop die poging sal slaag aangesien haar man aan kanker ly, asook gangreen in een been. Dit is die eerste
Lees verder: Clive Derby-Lewis doen aansoek om mediese parool
