‘n Poging deur die polisie om Donderdag stakende werkers by Marikana se Lonminmyn te verwilder, het in ‘n skietgeveg tussen die twee groepe geëindig. ‘n Sapa-verslaggewer op die toneel het gesê dat hy 18 liggame langs die nabygeleë Wonderkopplakkerskamp getel het. Die skietery het sowat drie minute geduur. Die polisie het probeer om ‘n gedeelte
Wat was die kleur van die sweetpakke nou weer?
Ná Londen se 2012 Olimpiese Spele, moet ‘n mens diegene wat nog die belaglike term “nie-rassigheid” in alle erns gebruik, eintlik jammer kry. Swart sukses in wêreldsport soos die Spele gewys het, het daardie cliché van “ons-is-almal-gelyk” weereens vernietig. Die pendulum het geswaai na suiwer determinisme van suiwer sosiologiese spekulasie. Sukses in sport word nou
Die BDS-lokomotief het vertrek na die MO
Die BDS-lokomotief wat op Israel afstorm het verlede maand uit die stasie vertrek. BDS? Boikotte, Disinvestering, Sanksies. ‘n Suid-Afrikaanse minister se onlangse verklaring wat Suid-Afrikaners aanmoedig om weg te bly van die Joodse staat, moet dus begryp word vir wat dit is: ‘n Kniebuiging in die rigting van Hillary Clinton se onlangse besoek aan ons
Die mite van die mite van die Goeie Ou Suid-Afrika
Hierdie week het Ivo Vegter soos ’n hedendaagse, sekulêre Savonarola ingegee voor die aanklagte van die heersende politieke godsdiens – pseudo-liberalisme – en sy skuld in die openbaar bely. Hy het nou nie juis in die openbaar sy klere geskeur, op sy bors getimmer en getjank oor sy politieke kettery nie. Sy belydenis is eerder
Lees verder: Die mite van die mite van die Goeie Ou Suid-Afrika
Waar’s die derde man?
Die bestuurder van Kaizer Chiefs, Bobby Motaung en ‘n direkteur van Lefika Emerging Equity, Herbert Theledi, is in die hof in Nelspuit aangekla van vervalsing en bedrog met die bou van die Mbombela Wêreldbeker sokkerstadion. Aanhangers van Kaizer Chiefs drom saam buite die hof om hulle steun aan Motaung te betoon. ‘n Derde beskuldigde, Chris
Oproer by Marquard
Die huis van ‘n raadslid en nog ‘n huis is tydens betogings in die Moemaneng-township naby Marquard in die Oos-Vrystaat afgebrand. ‘n Munisipale tenkwa is beskadig en ‘n voertuig wat meel vervoer het is gesteel. Die polisie sê een persoon is in die hospitaal opgeneem, en ‘n verdagte is in hegtenis geneem. Die betoging het
Tshwane-behuising ‘n skande
“Die toestand van Tshwane Metro behuising wat aan inwoners uitverhuur word, is skandalig”, sê Philip van Staden, VF Plus raadslid in die Tshwane metro. Volgens Van Staden woon huurders in haglike omstandighede. ” Verskeie raadshuise, woonstelle en koshuise val letterlik uitmekaar. Die metro wend geen poging aan om enige herstel – of opknappingswerk te doen
Vat TUT-studente vas!
Die VF Plus in Pretoria doen ‘n beroep op die bestuur van die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) en die SAPD om oproerige studente vas te vat by die akademiese instelling. Dit volg nadat oproerige studente gister die ingang na die TUT Pretoria-wes kampus met brandende motorbande versper het omrede hulle ontevrede is oor ‘n
Temperatuur styg by Lonmin
Ses mense is in hegtenis geneem ná gewelddadige betogings by Lonmin se Marikana-platinummyn, het die polisie in Rustenburg Donderdag gesê. “Hulle is vir verskeie voorvalle van intimidasie in hegtenis geneem,” het lt.genl. Zukiswa Mbombo gesê. Die polisie het die mense is tussen Maandag- en Woensdagaand in hegtenis geneem. Die verdagtes sal Donderdag in die hof
Boerebegrafplaas waar Osama bin Laden gesneuwel het
‘n Krygsgevangenebegraafplaas in die buiteland, waarvoor die Erfenisstigting sedert verlede jaar verantwoordelik geword het (minstens in beginsel, omdat die kapasiteit en middele daarvoor nie bestaan nie en staatsbefondsing uitstaande bly), is in Pakistan naby die plek waar Osama bin Ladin gedood is. Tydens die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) is meer as 31,000 Boere krygsgevange geneem. Hulle is
Lees verder: Boerebegrafplaas waar Osama bin Laden gesneuwel het
