Britse en Duitse spioene help Siriese rebelle

Britse en Duitse spioene versamel intelligensie oor Siriese regeringstroepe en deel dit met rebelle wat aanvalle op pro-Assad magte loods, het Britse en Duitse koerante Sondag openbaar. ‘n Siriese opposisie-amptenaar het erken dat die Britse intelligensiediens geheime ondersteuning aan rebelle in Sirië verleen, volgens die Britse Sunday Times. Britse owerhede “weet en keur dit 100%

Lees verder: Britse en Duitse spioene help Siriese rebelle

praag.co.za is grootste onafhanklike Afrikaanse nuusblad

Benewens webblaaie wat aan die groot Suid-Afrikaanse mediagroepe behoort en ‘n humoristiese webwerf, is praag.co.za die grootste onafhanklike Afrikaanse nuusblad. Met sy lewendige nuus en kommentaar, het PRAAG sodoende stof in die oë geskop van veel groter organisasies en instellings wat ook gretig is om hul invloed op die internet uit te brei, soos die

Lees verder: praag.co.za is grootste onafhanklike Afrikaanse nuusblad

‘Top Gun’ se regisseur spring

“Top Gun” se regisseur Tony Scott het na sy dood gespring van die Vincent Thomas-brug in San Pedro Kalifornië Sondagmiddag. Hy was 68 jaar oud. Die fliek, met Tom Cruise in die hoofrol, is vrygestel in 1986 en was ‘n lokettreffer met $175 miljoen verkope. Produsente Don Simpson en Jerry Bruckheimer het Scott as regisseur

Lees verder: ‘Top Gun’ se regisseur spring

Die prys wat SA vir mynbou moet betaal

‘n Jaar of twee gelede het die “Farmer’s Weekly” ‘n artikel oor die besoedeling van die Wonderfonteinspruit geplaas. Met die onlangse gebeure by Marikana en die swak behandeling wat die werkers van die myn moet verduur, is die soeklig opnuut op die verantwoordelikhede van die buitelandse mynbestuur wat blykbaar hul beleggers elders eerder wil tevrede

Lees verder: Die prys wat SA vir mynbou moet betaal

PRAAG nader Menseregtekommissie oor anti-wit haatspraak op Facebook

PRAAG gaan vandag die SA Menseregtekommissie, asook die Statebond se menseregte-eenheid in Londen, van anti-Afrikaner-haatspraak op Facebook in kennis stel. ‘n Swartman van Zimbabwiese afkoms, Julius Magamas, het op sy Facebook-muur geskryf: “Ek gaan al jul wit mense vrek maak, en die wit gatkruipers wat so by gtkruip by die kaffer boer, as ek met

Lees verder: PRAAG nader Menseregtekommissie oor anti-wit haatspraak op Facebook

Stakers vra Boeremag se hulp

Die voormalige president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het die polisie Saterdag gevra om hulself te distansieer van die skare by die Wonderkop-nedersetting naby Rustenburg. Die onderhandelinge tussen Malema en die polisie volg ná klagtes deur Lonmin-mynwerkers dat hulle ongemaklik voel om met Malema te praat terwyl die polisie teenwoordig is. Die polisie het gehoor

Lees verder: Stakers vra Boeremag se hulp

Chabane lei ondersoek na Marikana-massaslagting

Collins Chabane, minister in die presidensie, is as hoof van ‘n inter-ministriële komitee aangewys na die Marikana-massaslagting waarin 34 mynwerkers dood is, het die presidensie Sondag gesê. Ander lede wat aangewys is om op die komitee te dien, sluit in Thandi Modise, premier van die Noordwes-provinsie, Susan Shabangu, die minister van minerale hulpbronne, Nathi Mthethwa,

Lees verder: Chabane lei ondersoek na Marikana-massaslagting

Cyril se buffel kos R18miljoen

President Jacob Zuma en die minister van polisie, Nathi Mthethwa, moet bedank ná die massaslagting van mynwerkers by Lonmin se Marikanamyn in die Noordwes, het die geskorste ANC-jeugliga president Julius Malema gesê. “President Zuma het besluit oor die slagting van ons mense, en moet bedank.” Malema het gepraat by Wonderkop waar ongeveer 34 mense doodgeskiet

Lees verder: Cyril se buffel kos R18miljoen

Trek EU-landingsregte vir SAA terug, eis PVV

PVV (EP): Trek landingsrechten South African Airlines in Written question to Commission and High Commissioner (rule 117) South African Airlines (SAA) discrimineert blanken bij een sollicitatie naar de functie van piloot. 1)2). De PVV maakt zich ernstig zorgen over deze discriminatie. Europarlementslid Lucas Hartong: “Discriminatie op basis van kleur of afkomst is zo ontzettend fout.

Lees verder: Trek EU-landingsregte vir SAA terug, eis PVV