‘n Veiligheidswag se tong is uitgesny gedurende die aanloop tot die Marikana-slagting, het die Farlam-kommissie Dinsdag gehoor. Hy is in Augustus tydens geweldadige betogings gedood. Die inligting vorm is vervat in kol. Victor Visser se voorlegging oor die gebeure wat gelei het tot die skietery by Marikana op 16 Augustus. Vier-en-dertig mynwerkers het in die
Obama die wenner, sê mediavooruitskattings
‘n Oorwinning vir pres. Barack Obama word voorspel in die verkiesingstryd teen sy Republikeinse teenstander, Mitt Romney, deur Amerikaanse televisienetwerke. Obama het teen vroeg Woensdagoggend oorwinnings in ‘n aantal sleutelstate agter sy naam gehad en projeksies het aangetoon dat hy die nodige stemme in die kieskollege sal werf om as die VSA se president vir
Hoe om Afrikaans te knou
Waarom veg dosente van Afrikaans nie in die voorste linie wanneer Afrikaans as universitêre onderrigtaal afgeskaal (bv aan die US) of selfs afgeskaf (bv aan die UWK) word nie? Hierdie vraag hinder my al lank. Aan die Universiteit Stellenbosch (US) is hierdie taak (die taalstryd of -debat) jare lank oorgelaat aan bv ‘n historikus, Hermann
Situasie in De Doorns gespanne
Ongeveer 8 000 plaaswerkers het Dinsdag in De Doorns byeengekom ná gewelddadige oproer waarin wingerde in ligte laie gelaat is, het ‘n amptenaar van die Wes-Kaapse departement van landbou gesê. “Die situasie is baie gespanne, maar dit lyk op die oomblik of die polisie beheer geneem het. Hulle het ook vir versterkings gevra en ‘n
Prof en vrou in Pretoria geskiet
‘n Professor aan die Universiteit van Pretoria (UP) is in ‘n kritieke, dog stabiele toestand in die hospitaal nadat hy deur inbrekers in sy huis in Elarduspark geskiet is, het Beeld berig. Prof. Max Braun, hoof van die UP se departement wetenskap-, wiskunde- en tegnologie-onderrig, is in die maag geskiet en moes 12 bloedoortappings ondergaan
Watter illusie: Obama of Romney?
Die Amerikaanse verkiesing is op ‘n mespunt, maar nuuskieriges sal nie veel langer hoef te wag vir die uitslag van die tweemanresies nie. Die ironie van Barack Obama se veldtog en sy ampstermyn, kan nie groter wees nie. Hy is die gesig van swart burgerregte en verworwe vryheid. Onder Obama egter is ‘n skerp aanval
Roodepoort SAPD vir roekelose bestuur aangekla
Die Roodepoort SAPD se personeelbussie was onlangs in ‘n botsing betrokke. ‘n Saak van roekelose bestuur is op 29 Oktober geopen na ‘n botsing tussen ‘n maroen Renault Cleo en die Roodepoort SAPD se personeelbussie in Sonopstraat. Volgens kolonel Chris Wilken van die Roodepoort SAPD het die bestuurder van die polisievoertuig in ‘n verklaring verduidelik
Pinky sny ‘n lyn
Telkom-aandele het met byna 4% gedaal na nuus dat die maatskappy se vyfde hoof uitvoerende beampte in sewe jaar, Nombulelo “Pinky” Moholi, gaan bedank. Die aandele het effens herstel deur die middag, met ‘n 3% verlies op sy opening prys, maar reaksie op Moholi se bedanking is een van kommer oor die toekoms van Telkom.
Marikana: Slagoffers was geboei
Van die betogers wat in Augustus in Marikana doodgeskiet is, het glo boeie aan gehad, het die Farlam-kommissie Maandag gehoor. Dali Mpofu, regsverteenwoordiger van Lonmin-mynwerkers wat by Marikana beseer of in hegtenis geneem is, het kapt. Apollo Mohlaki, ‘n misdaadtoneel-kenner, ondervra. Mohlaki het gesê hy het nie self gesien dat van die slagoffers geboei was
Was dit ‘n beroerte?
Beamptes van die stad Kaapstad weier glo om kommentaar te lewer oor die inhegtenisneming van die burgemeester, Patricia de Lille, se man, het die Cape Argus Maandag berig. De Lille se man, Edwin, is Vrydag vir roekelose en nalatige bestuur in Pinelands in hegtenis geneem. Sy het die afgelope naweek gesê haar man het ‘n
