Die ANC se nuwe fokus op infrastruktuur is soortgelyk aan die Chinese model van staatskapitalisme. Die nuwe infrastruktuur-gedrewe model sal semi-staatsinstellings van fondse voorsien en hulle onder een departement saamsnoer om beheer van strategiese bates in die ekonomie oor te neem. Dit is die kern van die ANC se nuwe ekonomiese transformasiebeleidsdokumente wat by die
Baie gepraat, min gesê
President Jacob Zuma het geen melding gemaak van oplossings vir die probleme waarmee plaaslike regering te kampe het in sy langverwagte toespraak Donderdagaand nie. Vakbonde het president Zuma egter Donderdag geprys vir wat hulle beskryf het as sy eerlikheid en openhartigheid oor dié probleme wat Suid-Afrika die gesig gestaar. “Dit was goed van die president
Belhar: Naspers verdedig hul Marxistiese ‘Groot Leuen’
Iets ongeloofliks het oor die afgelope week of wat gebeur. Ná die publikasie van genl. Johan van der Merwe se memorandum oor die Belhar-belydenis, wat blykbaar aanvanklik deur Neels Jackson van Beeld “uitgelek” is, het daar ‘n angsvallige trilling deur Heerengracht 40 in Kaapstad getrek, daar waar Naspers gesetel is. Oor jare heen het Beeld,
Lees verder: Belhar: Naspers verdedig hul Marxistiese ‘Groot Leuen’
Word die vryemark beheer?
Dis opmerklik hoe ekonomiese beleidsvraagstukke deesdae van een land na die ander oorgeplant word. In Suid-Afrika is die rou nasionaliseringsdebat effens afgeweer deur Julias Malema op ‘n syspoor van ‘n magdom ingewikkelde dissiplinêre party-oortredinge te plaas wat enige mens aan die ontvangkant daarvan sou laat skeel kyk, laat staan nog ‘n houtwerkprobleemkind. Eenderse ekonomiese standpuntverskille
Laat die NGK-stam praat oor die Boesakbelydenis
Naspers se nimmereindigende propaganda vir die Boesakbelydenis (ek meen lg is veel meer beskrywend as die lompe “Belydenis van Belhar”) is ‘n baie goeie dieethulpmiddel, want g’n denkende mens kan juwele soos Neels Jackson se nuutste propagandastuk lees en steeds sy eetlus behou nie. Só het die kwansuis-gelowige Jackson in bogenoemde rubriek klaarblyklik die stuk
Lees verder: Laat die NGK-stam praat oor die Boesakbelydenis
Holomisa, Jeugliga fokus op ‘ekonomiese vryheid’
Die UDM-leier, Bantu Holomisa, sê Zuma en sy regering moet dapper genoeg wees om in die ekonomie in te gryp en dit nie aan die privaatsektor oor te laat nie. Hy sê in die lig van die huidige dreigende wêreldresessie wil die UDM sien hoe gereed die Presidensie is om die ekonomie teen ‘n insinking
Lees verder: Holomisa, Jeugliga fokus op ‘ekonomiese vryheid’
Polisie-HK se skuif polities
Die provinsiale kommissaris van Polisie in Noordwes, lt.-genl. MNZ Mbombo, sê die besluit om die Polisie se provinsiale hoofkantoor van Potchefstroom na Mafikeng te skuif, is ‘n politieke besluit. Sy het vandag gereageer op ‘n vraag van Pieter Groenewald in die parlement se portefeuljekomitee vir Polisie. Sy kon nie sê wat die koste gaan wees
Hospitaalhoof wis van niks
Die regering sal intree om probleme in Gauteng se Chris Hani-Baragwanath Akademiese Hospitaal te help oplos, het die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, Woensdag gesê. Hy het aan die SAUK gesê sy departement sal help om die hospitaal se begroting in die komende finansiële jaar te bestuur. “Ons sal nie toelaat dat hulle dit alleen
Christina Landman se leuen oor Sharpeville
Die berig in die Beeld onder opskrif Verenig teen selfde duiwels deur Christina Landman van 6 Februarie 2012 het betrekking. Dit is jammer dat Christina Landman nie moeite gedoen het om haar van die feite oor die Sharpevillevoorval te vergewis voordat sy die volgende wilde stelling gemaak het wat ‘n growwe verdraaiing van die feite
Misdaadstatistiek onder verdenking
“Misdaadstatistiek van die Polisie is onder verdenking omdat provinsiale kommissarisse se misdaadstatistiek in die provinsies verskil van die misdaadstatistiek in die jaarverslag van die Polisie. Dit is geen wonder dat die publiek nie vertroue het in die jaarlikse misdaadstatistiek nie en glo dit word gekook,” sê mnr. Pieter Groenewald, hoofwoordvoerder vir Polisie van die Vryheidsfront
