Reddingswerkers het Woensdag ‘n tiende onwettige myner na die oppervlakte van ‘n ongebruikte goudmyn naby Welkom gebring, het die polisie in die Vrystaat gesê. Volgens kol. Sam Makhele sal die reddingspoging voortduur so lank as wat die situasie nog veilig is by die ongebruikte Harmony Gold-myn. Minstens 20 werkers is vermoedelik nog ondergronds. Makhele het
Swak polisiewerk laat ET-moordenaar skotvry
“Die VF Plus verwelkom die skuldigbevinding van Chris Mahlangu, moordenaar van Eugene Terre’Blanche, die voormalige AWB-leier. “Dit is egter duidelik dat swak polisiewerk die jeugdige wat ook betrokke was by die saak, bevoordeel het en dit ondermyn regspleging in Suid-Afrika. Die Polisie is nalatig as hulle hulself nie op hoogte bring van nuwe wetgewing soos
ANC moet alle volke erken, nie net Palestyne
Die Vryheidsfront Plus eis dat die ANC-regering en die minister van handel en nywerheid, dr Rob Davies, ook erkenning moet gee aan ander state en hulle produkte in terme van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 soos wat beoog word vir Palestina en produkte van Palestynse oorsprong. “Hierdie voorneme om net Palestynse produkte te
Goudveld keelvol vir waterwanbestuur
Dit wil voorkom asof die Sedibeng Waterraad, die ou Balkfonteinwaterwerke wat die hele Vrystaatse goudvelde voorsien, nou genoeg gehad het van Matjhabeng-munisipaliteit se wanbetalings. Die Waterrade, net soos Eskom, bevind hulself in ‘n knyptangsituasie. Aan die een kant moet hulle onderskeidelik water en elektrisiteit lewer maar aan die ander kant word hulle rekeninge nie betaal
Wie is Brett Murray?
Zuma het die omstrede skilder Brett Murray (50) se opposisie teen apartheid erken, en gesê dat nie al sy werk “aanstootlik” is nie. “Ek stem saam dat hy prysenswaardige werk gelewer het in ‘n uitdaging van die status quo wat tydens apartheid geheers het, en verder dat hy moet voortgaan om kritiese kommentaar aan te
Zille laat plaas glo naakfoto van haarself
DA-leier Helen Zille het glo ‘n foto van haar waar sy naak poseer op Facebook laat publiseer. The Star het Woensdag berig dat Zille lekker “gelag” het vir die foto. Die foto is gedokter met haar gesig bo-aan ‘n bejaarde liggaam, en ‘n Demokratiese Alliansie-logo wat haar private dele bedek. Zille het aan die koerant
Nog ‘n model twiet vals
Nog ‘n model het haarself in warm water laat land, hierdie keer oor ‘n gespog oor die omkopery van ‘n Johannesburgse metropolisie-beampte op Twitter, het die Cape Times Woensdag berig. FHM-model Sabina Essa ‘n boodskap gepos wat lees: “Nou net uit ‘n R2500 boete gekom met R30 vir 140 in ‘n 60-sone. Bwahahahaha ek is
Twee vry wat Zuma-skildery beskadig
Twee mans wat na bewering ‘n omstrede skildery van President Jacob Zuma in ‘n galery in Johannesburg geskend het, sou Dinsdagaand vrygelaat word, het die polisie gesê. Die waarnemende stasiekommissaris van die Rosebank-polisiekantoor, Gerhard Steyn, het gesê die mans is teruggeneem na die aanhoudingselle by die polisiekantoor, maar sal later Dinsdagaand vrygelaat word. Hy het
Zuma-skildery met swart verf beskadig
Die omstrede skildery van president Jacob Zuma in die Goodman-galery in Johannesburg is met swart verf beskadig, het die galery se personeel Dinsdag bevestig. ‘n Swartman word deur die galery se veiligheidswagte aangehou. “Die werk is met swart en rooi verf oorgeverf,” het ‘n woordvoerder gesê. Die polisie is blykbaar na die toneel op pad.
Ons donker planeet, deel 2
Ons donker planeet, deel 1 Soos ek grootgeword het, het my vader my al hoe meer besonderhede omtrent die rare gebeurtenis vertel. “Kaio, my seun,” het hy gewoonlik gesê. “Ons was binne enkele ure op die ongelukstoneel, met ons sweeftuie wat geluidloos oor die boomtakke skeer. Ons het die swart krater gesien waar die ontploffing
