Protestant churches yesterday reacted with dismay to a new declaration approved by Pope Benedict XVI insisting they were mere "ecclesial communities" and their ministers effectively phonies with no right to give communion. Coming just four days after the reinstatement of the Latin mass, yesterday’s document left no doubt about the Pope’s eagerness to back traditional
Air France-personeel skop vas teen deportasies
Werknemers van Air France het ’n beroep gedoen op aandeelhouers van die maatskappy om voortaan te weier om vliegtuie van Air France en KLM te gebruik om onwettige immigrante terug te stuur na Afrika. Volgens die werknemers is hierdie prosedure nie net sleg vir Air France se beeld nie, maar kan die veiligheid van die bemanning en passasiers nie gewaarborg word nie.

Misdaad en Afrikakultuur
‘n Referaat soos gelewer deur Dan Roodt oor Misdaad en Afrikakultuur.free betФильчаков прокурор
Ouma trou met jong Oesama
Jane Felix-Browne (51) het Woensdag aan verskeie koerante bevestig dat sy onlangs met die seun van Oesama Bin Laden getroud is. Die Britse Felix-Browne is ‘n ouma. Sy sê ook haar man wil graag na Groot Brittanje kom.
Die seun van die mees berugte man op aarde heet Omar Oesama Bin Laden en is maar 27 jaar oud. Hy is die vierde oudste seun van die sogenaamde meesterbrein agter Al Kaida. Dit sal sy nuwe bruid se vyfde man wees. Die paartjie is in Egipte asook Saoedie-Arabië in die eg verbind, maar volgens die Times is die tweede huwelik nog nie amptelik nie.

Moenie SEB vrees nie
“
Ek wens altyd swart ekonomiese bemagting (SEB) kan reg verstaan word deur buitelandse beleggers – ons wil nie hê hulle moet bang wees daarvoor nie. Dit is ’n ekonomiese noodsaaklikheid om die demokrasie – wat so goed begin het – in stand te hou en ons moet verseker dat die voordele daarvan deur almal gedeel word en dat ons deelname aan die ekonomie uitbrei.”“
Ek wens altyd swart ekonomiese bemagting (SEB) kan reg verstaan word deur buitelandse beleggers – ons wil nie hê hulle moet bang wees daarvoor nie. Dit is ’n ekonomiese noodsaaklikheid om die demokrasie – wat so goed begin het – in stand te hou en ons moet verseker dat die voordele daarvan deur almal gedeel word en dat ons deelname aan die ekonomie uitbrei.”‘Other Christians are not true Churches’
Pope Benedict XVI reasserted the primacy of the Roman Catholic Church, approving a document released Tuesday that says other Christian communities are either defective or not true churches and Catholicism provides the only true path to salvation. The statement brought swift criticism from Protestant leaders. "It makes us question whether we are indeed praying together
Zimbabwe: binnekort in ‘n woonbuurt naby jou…
Zimbabwe is ‘n bron van nimmereindige spekulasie onder bekommerde Suid-Afrikaners. Wanneer gaan die ineenstorting sy finale stadium bereik? Hoekom weier Thabo Mbeki om effektiewe druk toe te pas? Hoe kry die Zanu PF dit reg om enige kiesers hoegenaamd oor te haal om vir hom te stem? Gaan die Zimbabwiese dollar aan die rand gekoppel word en Suid-Afrika se ekonomie ook oor die afgrond meesleur?

Dis mis weer in Latyn gevier
Mosambiek kry ?n hupstoot
Die Wêreldbank het gister bekendgemaak dat dié instansie krediet ter waarde van 100 miljoen dollar aan Mosambiek gaan toestaan ten einde die land se padnetwerk te verbeter. Mosambiek sal geen rente betaal nie en 40 jaar gegun word om die bedrag terug te betaal.
Die herstel van paaie en bou van brûe is een van Mosambiek se prioriteite. Die regering het enkele maande gelede ’n internasionale tender ter waarde van een miljard dollar bekendgemaak om ’n snelweg te bou wat die onderontwikkelde noordelike provinsies met die meer ontwikkelde suide sal verbind. Die naam van die maatskappy wat die tender ontvang het, sal later vandeesmaand aangekondig word.