Terwyl die ANC-regering beplan om alle pensioenfondse in die land in 'n staatspensioenfonds te sentraliseer, het 'n Britse deskundige so pas aangekondig dat gedwonge besparing selde suksesvol is.
Lees verder: Britse deskundige kritiseer staatspensioenfondsplan

Wit kinders is baie meer geneig om geboelie te word as enige ander etniese groep, het Britse navorsing aangetoon.
Die Nederlanders het pas reëls oor die gebruik van tabak in openbare ruimtes strenger gemaak.