Afrikaner was nog nooit so vry

In reaksie op Pat Hill van die DA se "spyker in die Afrikanerdoodskis"-sms, meen Fred Nel van dieselfde party dat die Afrikaner springlewendig is en nog nooit so vry was soos tans nie.

Die Afrikaner was nog nooit so vry soos die afgelope 13 jaar in die Nuwe Suid-Afrika nie. Vryhede wat deur die Grondwet gewaarborg word het die Afrikaner kultureel en andersins ’n bloeitydperk laat beleef.

Meer word as ooit tevore oorspronklik in Afrikaans gedig, geskryf, gesing en verkoop. Daar is meer kunstenaars en besigheidsmense asook entrepreneurs in die Afrikanergemeenskap en geen ander taalgroep in Afrika het soveel feeste of publiseer soveel boeke, digbundels en musiek albums soos Afrikaanssprekendes nie. Afrikaners verteenwoordig daarbenewens ook ’n beduidende koopmag in Suid-Afrika.

Reageer hierop deur ‘n brief te stuur aan: briewe@praag.org 

Lees verder: Afrikaner was nog nooit so vry

Suid-Afrika se geestelike Berlynse Muur

ImageDan Roodt antwoord Loammi Wolf wat op Litnet onder andere beweer het dat die Britse koloniale magte hulself nie aan volksmoord teen die Boere skuldig gemaak het nie. Soos Max du Preez glo sy dat hulle slegs "nalatig en ongevoelig" was, terwyl die Afrikaner soortgelyk aan Duitsers aan "kollektiewe skuld" ly.

Terwyl die Berlynse Muur in 1989 in Duitsland afgebreek is, is die geestelike Berlynse Muur kort daarna in Suid-Afrika herbou in ‘n poging om kommunisme, Stalinisme en alles wat daarmee saamhang te rehabiliteer. Nie waar nie, kameraad Loammi Wolf?

Lees verder: Suid-Afrika se geestelike Berlynse Muur

Warren Buffett wil in Suid-Afrika bel

Warren Buffett Warren Buffett, die wêreld se mees suksesvolle belegger, stel daarin belang om in Suid-Afrika te belê. Tydens ’n mediakonferensie wat Sondag in Omaha in die VSA plaasgevind het, het Buffett gesê dat hy met sowat 30 Suid-Afrikaners by die Berkshire Hathaway algemene jaarvergadering gesels het en vir hulle gesê het dat hulle hom

Lees verder: Warren Buffett wil in Suid-Afrika bel

AU stuur soldate na Somali

Image

Kufuor, AU-voorsitter

Die Afrika-unie (AU) het gister aangekondig dat 8000 addisionele soldate na Somalië gestuur gaan word om vrede in dié konflikgeteisterde land te help handhaaf.

Honderde mense is reeds dood sedert die begin van die jaar. Ethiopiese soldate wat die Somaliese regering steun en Islamitiese rebelle is al vir maande lank slaags in Mogadisjoe.

Volgens John Kufuor, president van Ghana en voorsitter van die AU, word probleme verder in Darfoer ondervind ten opsigte van die ontplooiing van Verenigde Nasies-soldate. “Die AU het probeer druk uitoefen op die Soedanese regering en die opposisie in ’n poging om die probleem op te los. Dit lyk of vordering gemaak is. Ons hoop die VN-soldate sal binnekort kan inbeweeg.“

Lees verder: AU stuur soldate na Somali

Afrika bekommerd oor Sarkozy

Heelparty Afrikane het Maandag hul bekommernis oor die nuwe Franse president, Nicolas Sarkozy, uitgespreek. Veral Sarkozy se houding teenoor onwettige immigrasie was ‘n teer punt. In Johannesburg by die Alliance Française was die atmosfeer taamlik neerdrukkend.

Lees verder: Afrika bekommerd oor Sarkozy

DA-raadslid in Boerehaatherrie

Image

Spyker in Afrikanerdoodskis?

’n DA-raadslid van die Kaapse metro, Pat Hill, bevind hom midde-in ’n Boerehaatherrie rondom ’n sms wat Saterdag vanaf sy selfoon uitgestuur is waarin hy praat van Helen Zille se verkiesing as “die finale spyker in die Afrikanerdoodskis”.

Die presiese bewoording van die sms lui: “The final nail in the afrikaner cofin, w’ll get (rid) of them after the confrce. Vote right!”

Lees verder: DA-raadslid in Boerehaatherrie

Zimbabwe Army’s deserters

They are the missing regiment: 1,500 men deserting from the Zimbabwean Defense Forces across the South African border, sometimes in groups of two or three, and sometimes in whole platoons.

Lees verder: Zimbabwe Army’s deserters

Mali stem langtand

Image

Amadou Tour?

Maliese kiesers het op 29 April stembus toe gegaan om ’n nuwe president aan te wys. Vyftien jaar van ’n veelpartybedeling het hulle egter nie entoesiasties gestem nie, aangesien slegs 36% die moeite gedoen het om te gaan stem. In vorige verkiesings was die gemiddelde stempersentasie maar 21%. Sowat 1 000 waarnemers het die verkiesing in hierdie arm land (posisie 175 uit 177 op die Verenigde Nasies se lys van ontwikkelde lande) bygewoon.

Lees verder: Mali stem langtand

Rhodesian convert advises Blair

Tony Blair decided to wage war on Iraq after coming under the influence of a "sinister" group of Jews and Freemasons, a Muslim barrister who advises the Prime Minister has claimed.

Lees verder: Rhodesian convert advises Blair

Battle over Zimbabwe?s Future

Amid heightened tension, an all pervading crisis is afflicting Zimbabwe. The economy is close to collapse, the standard of living has plummeted, and the political scene is marred by recent violence. To hear Western leaders tell it, it is Zimbabwean President Robert Mugabe who has brought this state of affairs upon his nation through economic mismanagement and repression, and what would have been an otherwise prosperous country is instead on the edge of ruin. The U.S. and Great Britain trade barbs with Zimbabwe, and relations are perhaps at their lowest point, with pressure mounting in the U.S. and Great Britain for harsher measures.

Lees verder: Battle over Zimbabwe?s Future