Franse president gaan Olimpiese openingseremonie bywoon

ImageDie Franse president Nicolas Sarkozy gaan die openingseremonie van die Olimpiese Spele bywoon.

Lees verder: Franse president gaan Olimpiese openingseremonie bywoon

Man deur polisie aangerand

Image

Foto: Steve Woods

Fanie Kriel van Monumentpark is deur twee polisiebeamptes aangerand nadat hy besittings by sy oorlede moeder se woonstel in Roodepoort gaan haal het.

Lees verder: Man deur polisie aangerand

Gautrein-werke gestaak na sinkgatinsident

Inspekteurs van die departement van minerale en energie het die Bombela-konsessiemaatskappy gelas om ondergrondse werk in Rosebank, Johannesburg te staak.

Lees verder: Gautrein-werke gestaak na sinkgatinsident

Springbokkaptein vaar uit teen skeidsregter

Image

John Smit

Die beseerde Springbokkaptein, John Smit, het uitgevaar teen die skeidsregter Stuart Dickinson wat die wedstryd tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland gehanteer het.

Lees verder: Springbokkaptein vaar uit teen skeidsregter

Hulle is rassiste, s? Zimbabwe

Die Zimbabwiese regering het die ergste belediging gebruik in reaksie op berigte van verskerpte sanksies teen President Robert Mugabe en sy trawante.

Lees verder: Hulle is rassiste, s? Zimbabwe