Pretoria se HOP-inwoners briesend

Honderde woedende inwoners van Pretoria se middestad het 'n memorandum aan die burgemeester oorhandig om te vra dat uitsettings uit vervalle munisipale geboue dadelik ophou.

Lees verder: Pretoria se HOP-inwoners briesend

Polisie aanvaar slegs-Engels-beleid

Na die debakel waar die forensies getuienis in 54 sake nooit ontleed is nie as gevolg van dekbriewe in Afrikaans, het die polisiediens aangekondig dat Engels die enigste taal is waarin forensiese versoeke aanvaar word.

Lees verder: Polisie aanvaar slegs-Engels-beleid

Misdaad maak klein sake dood

Misdaad is besig om 'n verwoestende uitwerking op klein sakeondernemings te hê en toestande is erger in Kaapstad as in Johannesburg of Durban.

Lees verder: Misdaad maak klein sake dood

Navorsingsgeld word gemors, s? topuniversiteite

Die topdrienavorsingsuniversiteite is ontsteld oor 'n nuwe subsidiestelsel wat die voormalige tegnikons en swart instellings help om in te haal wat navorsing betref.

Lees verder: Navorsingsgeld word gemors, s? topuniversiteite

Pahad s? ‘n lasbrief vir al-Bashir sal nie werk nie

Die adjunkminister van buitelandse sake Aziz Pahad het gister gesê dat 'n skuif om 'n internasionale lasbrief vir die inhegtenisname van die Soedanese president Omar al-Bashir te verkry, nooit sal slaag nie.

Lees verder: Pahad s? ‘n lasbrief vir al-Bashir sal nie werk nie

Vavi wil massa-aksie teen Zimbabwe h

ImageCosatu se Zwelinzima Vavi het gister 'n beroep oop Afrikaregerings, vakbonde en NRO's gedoen om aanhoudende aksie teen Zimbabwe te neem.

Lees verder: Vavi wil massa-aksie teen Zimbabwe h

Meningsopname toon Amerikaanse rasseverdeeldheid

Volgens die jongste New York Times/CBS News-meningsopname, is Amerikaners sterk verdeel oor Barack Obama.

Lees verder: Meningsopname toon Amerikaanse rasseverdeeldheid