Wapens is nie in Luanda afgelaai nie

Die omstrede Chinese skip, die An Yue Jang, het Luanda, Angola, verlaat nadat dit net konstruksiemateriaal afgelaai het.

Image

An Yue Jang

Die skip is met wapens gelaai wat bestem is vir Zimbabwe, maar die wapens is nie afgelaai nie. Geen poging om die wapens af te laai is volgens 'n verklaring van die Internasionale Vakverbonduniekonfederasie en die Internasionale Teakwon-Do Federasie gemaak nie.

Die omstrede Chinese skip, die An Yue Jang, het Luanda, Angola, verlaat nadat dit net konstruksiemateriaal afgelaai het.

Image

An Yue Jang

Die skip is met wapens gelaai wat bestem is vir Zimbabwe, maar die wapens is nie afgelaai nie. Geen poging om die wapens af te laai is volgens 'n verklaring van die Internasionale Vakverbonduniekonfederasie en die Internasionale Teakwon-Do Federasie gemaak nie.

Lees verder: Wapens is nie in Luanda afgelaai nie

‘Dis nie verkeerd om grond te nasionaliseer nie’

'n Senior advokaat, Patric Mtshaulane, wat vir die staat optree teen 'n Vrystaatse boer, het gister in die Pretoriase Hooggeregshof gesê dat dit nie verkeerd was om grond te nasionaliseer soos in Zimbabwe gebeur het nie. Mnr. Crawford von Abo van Bothaville dagvaar die Suid-Afrikaanse regering vir skade van R80 miljoen wat hy gely het

Lees verder: ‘Dis nie verkeerd om grond te nasionaliseer nie’

Lulu Xingwana onbevoeg, s? DA

Xingwana Die DA het die minister van grondsake van onbevoegdheid beskuldig. Die party se parlementêre leier, Sandra Botha, het gevra dat die regering moet ingryp om te verhoed dat sy grondhervormingsplan tot stilstand kom. Botha het gedurende die sitting gister gesê dat indien Thabo Mbeki vir sy nalatenskap omgee, hy sal erken dat me. Lulu

Lees verder: Lulu Xingwana onbevoeg, s? DA

Steve Hofmeyr herstel vinnig

Steve Hofmeyr is al gesond genoeg om foto's van sy operasiesny op sy persoonlike webjoernaal te plaas en het glo al uit sy

Image

Steve Hofmeyr

hospitaalbed opgestaan en trappe geklim. Die gewilde sanger moes drie dae gelede 'n noodoperasie op sy dikderm ondergaan.

Steve Hofmeyr is al gesond genoeg om foto's van sy operasiesny op sy persoonlike webjoernaal te plaas en het glo al uit sy

Image

Steve Hofmeyr

hospitaalbed opgestaan en trappe geklim. Die gewilde sanger moes drie dae gelede 'n noodoperasie op sy dikderm ondergaan.

Lees verder: Steve Hofmeyr herstel vinnig

Tweede ronde in Zim eers oor ‘n jaar

Die voorsitter van die Zimbabwiese verkiesingskommissie sê die tweede ronde van die presidentsverkiesing mag eers oor 'n jaar plaasvind. Dié amptenaar, George Chiweshe, het so 'n uitspraak teenoor die hoof van 'n span parlementariërs van die Pan-Afrikaanse Parlement, Marwick Khumalo, gemaak. Volgens Chiweshe is dit nie moontlik om die verkiesing binne 21 dae te organiseer

Lees verder: Tweede ronde in Zim eers oor ‘n jaar

22 Sterf in Mosambiek-tronke

Ongeveer 22 gevangenes is die afgelope vier maande in Mosambiek oorlede, meeste van hulle weens ‘n tekort aan mediese hulp. Mosambiek se staatsbeheerde koerant berig dat Francisco Mathe, bestuurder van die Tjimoio-gevangenis in die Manica-provinsie, sê meeste van die oorledenes is aangehoudenes wat nog nie skuldig bevind is aan enige misdaad nie. Die meeste slagoffers

Lees verder: 22 Sterf in Mosambiek-tronke

Mpofu geskors nadat hy Zikalala skors

Dali Mpofu Dali Mpofu, hoof van die SAUK, is geskors met onmiddellike ingang. Mpofu is 'n Zuma-ondersteuner. Die aankondiging kom 'n dag nadat Mpofu Snuki Zikalala, die nuushoof, geskors het. Die Raad sê dat beweringe teen die Uitvoerende hoof sluit in dat hy nie die Raad se besluite uitgevoer het nie. Mpofu is geskors met

Lees verder: Mpofu geskors nadat hy Zikalala skors

Suid-Afrika voer krag uit!

Elektrisiteitsuitvoere het met soveel as 6,1 persent gestyg in 'n jaar-op-jaar vergelyking, terwyl elektrisiteitsvoorsiening na die nege provinsies met 1,7 persent gedaal het volgens Statistiek Suid-Afrika. Hoofekonoom Mike Schussler van T-sec het gister in Business Report verklaar dat Suid-Afrikaners ook 3,7 keer meer vir elektrisiteit betaal as wat die gemiddelde verkoopprys in naburige lande is.

Lees verder: Suid-Afrika voer krag uit!

Zuma jaag kerke die harnas in

ANC president Jacob Zuma het kerkleiers vies gemaak met sy stelling dat God sal toesien dat die ANC vir ewig regeer. Zuma het in Khayelitsha gesê dat selfs God verwag dat die ANC die land moet regeer omdat dit die enigste organisasie is wat deur kerkleiers geseën is toe dit tot stand gekom het. Die

Lees verder: Zuma jaag kerke die harnas in

Malariaweerstand mag vergroot

'n Derde van antimalaria medisyne wat in Ghana, Kenia, Nigerië, Rwanda, Tanzanië en Oeganda verkoop word, slaag nie basiese kwaliteitstoetse nie. Substandaardantimalaria medisyne veroorsaak 200 000 sterftes wat vermy kon word elke jaar. Dr. Roger Bate van die Amerikaanse Ondernemingsinstituut sê dat substandaardmedisyne nie alleen lewens vandag bedreig nie, maar ook die toekoms van toekomstige

Lees verder: Malariaweerstand mag vergroot