Verdere elektrisiteitsverhogings staar die verbuiker in die gesig, het die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) gesê. Mbulelo Ncetea het Dinsdag Nersa se strategiese planne voorgelê aan die parlement. Eskom het skuld gemaak om nog twee kragstasies te bou. “… Die land sal deur middel van die tariewe en ander maniere (die geld) terugbetaal,” het Ncetea gesê. Eskom
Werk die reënboognasie rêrig?
Sedert 1994 is daar meer rassehaat onder etniese groepe as ooit vantevore. Geen multikulturele land werk regtig nie, want selfs Kanselier Angela Merkel van Duitsland het onder andere gesê in Oktober 2010 dat haar Duitse multikulturele omgewing gefaal het. Die gewese President van Frankryk, Nicolas Sarkozy en huidige Eerste Minister David Cameron van Brittanje het
Afrikaanse skole in Johannesburg geteiken
Die Vryheidsfront Plus is ingelig van nog ‘n Afrikaanse skool in Johannesburg, benewens die skole in die Randburg-omgewing, wat deur die onderwysowerhede geteiken word vir transformasie na Engels. Ouers van Laerskool Montanus in die Suide van Johannesburg het met sorg kennis geneem dat die skool geoormerk word vir transformasie deurdat graad een en twee klasse
Facebook se dae is getel
Facebook gaan verdwyn as ‘n groot webmaatskappy in minder as ‘n dekade, het Eric Jackson, stigter van Ironfire Capital Maandag gesê op CNBC. “Binne sewe tot agt jaar sal hulle verdwyn soos wat Yahoo verdwyn het,” het Jackson gesê. “Yahoo nog steeds besig om geld te maak, dis nog winsgewend, het nog 13 000 werknemers,
Polisie folter kind
Polisiebeamptes in Noordwes word ondersoek vir aanranding nadat hulle na bewering ‘n kind gemartel het omdat hulle geglo het hy het inligting oor ‘n neef wat verdwyn het, het die polisie Maandag gesê. Die polisie het die saak van aanranding geopen nadat die familie gehuiwer het om ‘n klag in te dien, aangesien hulle vergelding
Tuinier vermoor baas ‘oor lone’
‘n Voormalige swart tuinier beweer hy het sy bejaarde werkgewer vermoor tydens ‘n woede-uitbarsting omdat die werkgewer geweier het hom sy lone te betaal en glo gedreig het om hom dood te maak. Jacob Pantsi Mmekwa (32) van Stinkwater het Maandag erken hy het sy 68-jarige werkgewer, Sarel Koekemoer, vermoor, maar het ontken dat hy
Tshwane se groen GOP
“Die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) van die Tshwane Munisipaliteit wat op 31 Mei 2012 tydens die maandelikse raadsitting bespreek is, is ‘n indrukwekkende en omvattende dokument”, het Kol. Piet Uys, raadslid vir die Vryheidsfront Plus in die Tshwane Metro, gesê. Vryheidsfront Plus is veral tevrede met die aanduiding dat die munisipaliteit van plan is om sy
Vier swartes in Israel beseer na rasse-aanval
Vier swartes is in die hospitaal opgeneem in Israel, na aanleiding van ‘n brandstigtingaanslag op die gebou waarin hulle woon, volgens die polisie. Die voorval, wat deur die polisie beskryf word as “baie ernstig,” het plaasgevind in ‘n ou twee-verdieping gebou in ‘n arm omgewing. Polisie het gesê die brand is gestig in ‘n smal
Israel bewapen Duitse duikbote
Israel bewapen duikbote wat verskaf en grootliks gefinansier word deur Duitsland met kernbewapende kruisermissiele, het ‘n invloedryke Duitse nuusweekblad Der Spiegel Maandag berig. Die tydskrif sê in ‘n voorbladstorie Berlyn het tot nou toe ontken dat hy kennis daarvan dra dat Duitse duikbote gebruik word as deel van ‘n Israeliese atoomarsenaal. Maar voormalige hoë amptenare
‘Wit’ bankrower toe swart
Owerhede het gesê ‘n Afro-Amerikaanse bankrower is in aanhouding nadat hy homself as ‘n bejaarde wit man vermom het en verskeie banke oor Noord-Kalifornië beroof het. San Leandro Polisie se Jeff Tudor sê die 34-jarige Deron Williams het glo 11 banke beroof, terwyl hy ‘n “gesofistikeerde volle gesigmasker wat aan hom die voorkoms van ‘n
