Nog kragverhogings kom

Verdere elektrisiteitsverhogings staar die verbuiker in die gesig, het die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) gesê.

Mbulelo Ncetea het Dinsdag Nersa se strategiese planne voorgelê aan die parlement.

Eskom het skuld gemaak om nog twee kragstasies te bou. “… Die land sal deur middel van die tariewe en ander maniere (die geld) terugbetaal,” het Ncetea gesê.

Eskom sal volgende maand sy tariefaansoek aan Nersa voorlê.

RSG berig dat die parlement se portefueljekomitee oor openbare ondernemings gesê het hy is tevrede met die vordering wat tot dusver met die konstruksie van die Medupi-kragstasie. Die kragstasie van R100 miljard sal na verwagting teen Desember 2013 begin elektrisiteit lewer.

Фильчаков прокурор харьков

Maak 'n opvolg-bydrae