In ‘n dringende brief aan die minister van landelike ontwikkeling en grondsake, het Ben Marais, president van TLU SA, sy ontevredenheid uitgespreek oor die feit dat ondanks etlike onsuksesvolle pogings om met die hoofgrondeisekommissaris in gesprek te tree, geen positiewe reaksie gevolg het nie. Tydens ‘n vergadering met verteenwoordigers van georganiseerde landbou op 2 April
Boonslaai
{jathumbnail off}Uit ‘n blik. Maak ‘n blikkie cannellini-bootjies oop, dreineer en gooi in ‘n bak. Voeg daarby ‘n handvol vars gekapte kruisementblare. Maak ‘n slaaisous van 2 eetlepels wynasyn en 2 eetlepels olyfolie. Giet dit oor ‘n halwe rooi soetrissie en ‘n klein rooi uitjie in blokkies gesny en laat ‘n paar minute staan. Kappertjiesaad
Bloggers 1, Sensuur 0
{jathumbnail off} станции дляФильчаков прокурор
‘Betaal die afstootlike onderklas’
“Betaal die afstootlike onderklas om nie kinders te baar nie.” Dit is ‘n Nieu-Seelandse politikus se antwoord op ouers wat hulle kinders verwaarloos. Die oplossing is gerig aan die sogenaamde inheemse bevolking, wat nie blank is nie. Michael Laws, wat voorheen vir probleme gesorg het deur na ‘n ontslape Tongakoning as ‘n “opgeblaasde bruin slak”
Air Zim bots met varke
‘n Vliegtuig van Zimbabwe se nasionale lugredery het in die opstygproses in vyf wilde varke op die aanloopbaan in Harare vasgery, het die land se departement van vervoer gesê. Die minister van vervoer, Nicholas Goche, het Donderdag in ‘n verklaring gesê dat die Air Zimbabwe vliegtuig van Harare na Bulawayo onderweg was toe die ongeluk
Hlophe se seun aangekla
Die seun van die Wes-Kaapse regterpresident, John Hlophe, se verhoor vir bedrog en ander klagte, begin in Maart volgende jaar. Die 27-jarige Hlophe jnr. het Donderdag sy finale verskyning in die Bellvillehandelshof gemaak. Landdros Amrith Chabillal het gesê die verhoor sal op 29 Maart 2010 begin. Sylvan Afica, staatsaanklaer, het aan die hof gesê onderhandelinge
Skietery by Amerikaanse weermagbasis was etnies
Gewapende mans het Donderdag sewe mense doodgeskiet en sowat 31 mense gewond nadat hulle op die Fort Hood weermagbasis in Killeen, in Texas in die VSA, toegesak het. Een van die mans, wat geïdentifiseer is as Majoor Hassan Malik is tans in aanhouding, maar nóg ‘n verdagte is steeds soek, het die televisiekanaal, MSNBC berig.
Lees verder: Skietery by Amerikaanse weermagbasis was etnies
Dissidente moet ‘uitgeroei’ word
Moontlik is dit toevallig, moontlik nie dat Uhuru Guru, die webmeester van South Africa Sucks, eergister deur ‘n polisietaakmag van 28 mense in hegtenis geneem is, so kort ná anonieme en minder anonieme briefskrywers op LitNet hulself skerp teen sy webwerf uitgelaat het en sommige selfs gesuggereer het dat dissidente in Suid-Afrika “uitgeroei” behoort te
‘Dilemma’ Malema se blou ligte
“Julius ‘Dilemma’ Malema en sy bestuurder se misbruik van blou polisieligte nadat hulle deur verkeersbeamptes net buite Polokwane/Pietersburg beveel is om van die pad te trek, is nog ‘n onteenseglike bewys van die minagting van die gereg deur die ANC Jeugliga en sy leierskap. Die ANC moet nou begin kennis neem dat die spreekwoordelike rooi
‘n Afrikaanse sekerheidsonderneming is ‘n blink gedagte
In sy rubriek skryf Anton Barnard oor die stigting van ‘n Afrikaanse sekerheidsonderneming (ASO). Die gedagte het my dadelik aangegryp en ek wil dit om verskeie redes heelhartig ondersteun. Ek het dit ook met vriende bespreek en die gevoel is eenparig dat dit ‘n baie, baie goeie plan is, wat goed ondersteun sal word. Gemeenskapsdiens:
Lees verder: ‘n Afrikaanse sekerheidsonderneming is ‘n blink gedagte
