Nzimande sê net ‘rassiste’ kla oor uitslae

Dit is rassisties om aanpassings van die matriekuitslae van 2010 te bevraag­teken, sê dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding. Hy was Dinsdag erg ontstoke tydens die debat oor pres. Jacob Zuma se staatsrede in die Nasionale Vergadering oor volgehoue kritiek op die matriekuitslae se geloofwaardigheid. Lees verder. лосины девочки описаниемФильчаков Александр Васильевич

Lees verder: Nzimande sê net ‘rassiste’ kla oor uitslae

Protes of straatoorlog?

Kort na die ANC-jeugliga die Egiptiese opstand tot die suksesse van die peperduur en hoogs omstrede wêreldjeugfees verklaar het, en pres. Jacob Zuma aldus die ANC se uitleg gesê het die land onder ANC-bewind kan met die hemel vergelyk word, het mense hul lewens in protesoptredes verloor. Op verskeie plekke woed diensleweringsproteste, en ‘n groep

Lees verder: Protes of straatoorlog?

Wanneer diensleweringsproteste in straatoorloë ontaard

“‘n Mens moet uit die huidige proteste oor swak dienslewering in Mpumalanga en Noordwes, wat nou al lewens gekos het, aflei dat die ANC met ‘n persepsieprobleem te kampe het om kiesers te oortuig dat dienslewering verbeter het, soos onlangs in ‘n opname deur die Instituut vir Rasseverhoudinge te kenne gegee word,” aldus ds. Theunis

Lees verder: Wanneer diensleweringsproteste in straatoorloë ontaard

Staking lei tot geweld

Vier stakende vragmotorbestuurders is gewond tydens ‘n konfrontasie met die polisie in Johannesburg. ‘n Groep stakers het na bewering ‘n nie-stakende bestuurder aangerand. Hulle staak vir ‘n salarisverhoging, behuisingstoelaag en ‘n einde aan arbeidsmakelaars. Stakende vragmotorbestuurders het ook Dinsdag ‘n vragmotor in dieselfde omgewing in Johannesburg se middestad aangeval, die ruite uitgeslaan en die bestuurder

Lees verder: Staking lei tot geweld

Ras = vrees

Die amygdala is ‘n belangrike deel van die brein se struktuur in die neurobiologie van vrees. Dit is betrokke by die verwerking van negatiewe emosies (soos vrees en woede). Navorsers het hiperaktiwiteit in die amygdala waargeneem wanneer pasiënte dreigende gesigte sien of gekonfronteer word met skrikwekkende situasies. Studies het ook getoon dat blootstelling aan beelde

Lees verder: Ras = vrees

Italië moet Tunisiese inval trotseer

Tunisiërs in aansienlike getalle wys hul misnoeë met die politieke toestand in hul land deur die Mediterreense See na Europa oor te steek. Sedert massaprotesaksies, wat ‘n maand gelede tot die Tunisiese diktator se uittrede gelei het, was daar nog geen beduidende vooruitgang in die land nie. Meer as 5 000 onwettige immigrante het sedertdien

Lees verder: Italië moet Tunisiese inval trotseer

Polisie red joernaliste in Ermelo

‘n Nuusspan van eNews wat betogings oor dienslewering in Ermelo dek, moes deur die polisie met skerppuntammunisie beskerm word. Die groep betogers het die kameraspan spontaan aangeval. Die nuuskanaal het berig dat die polisie moes intree om hul lewens te red. Dit was Dinsdag die tweede dag van gewelddadige betogings in Wesselton buite Ermelo. Jody

Lees verder: Polisie red joernaliste in Ermelo

Tolhekke is pure uitbuiting

“Die VF Plus vind dit onaanvaarbaar dat ‘n buitelandse maatskappy die insameling van tolhekfooie vir die Gautengse oop-tolhekstelsel gaan beheer, terwyl Suid-Afrikaanse maatskappye swaar kry en werkloosheid een van die land se kernprobleme is. Dit is ‘n skande dat SANPAB die kontrak aan ‘n konsortium toegeken het waarvan die meerderheidsaandeelhouer ‘n Oostenrykse firma is (Kapsch

Lees verder: Tolhekke is pure uitbuiting