Inligtingswet tas provinsies se wetgewende gesag aan

Die Vryheidsfront Plus en die Inkatha Vryheidsparty het vandag 123 wysigings aan die Konsepwet op die Beskerming van Staatsinligting, in die parlement ter tafel gelê. Die konsepwet is deur die komitee na die Nasionale Vergadering verwys en kan nie na die komitee terugverwys word vir verdere bespreking nie tensy daar voorgestelde wysigings aan die konsepwet

Lees verder: Inligtingswet tas provinsies se wetgewende gesag aan

Aaklige Tutu

Aartsbisschop Desmond Tutu, van wie zijn rol in de bestrijding van Zuid-Afrikaanse apartheid in 1984 hem de Nobelprijs voor de Vrede opleverde en hem wereldberoemd maakte, is wellicht één van de meest gerespecteerde figuren in de wereld. Barack Obama beloonde hem met de hoogste Amerikaanse onderscheiding met name de Presidentiële Medaille voor de Vrijheid. Tutu

Lees verder: Aaklige Tutu

Geen aanvraag vir rooikoppe nie

Die wêreld se grootste spermbank meen rooikoppe kan maar hul semen hou. Die vraag na gemmerhaarskenkers is so laag dat Cryos Internasionaal sê dat hulle nie gepla moet wees om te gaan skenk nie. “Daar is te veel rooikoppe in verhouding tot die vraag,” het Ole Schou, die direkteur van Cryos, aan die Deense koerant,

Lees verder: Geen aanvraag vir rooikoppe nie

Gaddafi-lojaliste veg terug

Die besoek van David Cameron en Nicolas Sarkozy aan Libië “is die begin van ‘n kolonisering van die olieryke land,” het Moessa Ibrahim, Moeammar Gaddafi se woordvoerder, Vrydag gesê. Die Britse premier en Franse president is Donderdag soos helde in Tripoli en Benghazi deur rebelle verwelkom. Ibrahim het, in ‘n telefoniese onderhoud met die Arrai-televisiekanaal

Lees verder: Gaddafi-lojaliste veg terug

Stropers vergiftig watergate

Vrese oor gesondheid neem toe in Zimbabwe nadat stropers begin het om watergate in heelwat van die land se grootste wildreservate te vergiftig. Dit het reeds daartoe gelei dat dosyne diere gevrek het, het berigte Sondag gelui. Caroline Washaya-Mayo, ‘n woordvoerder vir die Zimbabwe Parke en Wildlewe Bestuurowerheid, het volgens die Sunday Mail-koerant gesê watergate

Lees verder: Stropers vergiftig watergate

Vals dokter vas

‘n Man wat homself as ‘n mediese praktisyn voorgedoen het, is by die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein in die Vrystaat in hegtenis geneem, het die polisie Sondag gesê. ‘n Veiligheidswag het agterdogtig geraak en die 21-jarige man agtervolg nadat hy die hospitaalperseel Saterdagmiddag betree het, het sers. Thabo Litabe gesê. Hy het ‘n stetoskoop gehad wat

Lees verder: Vals dokter vas

Swart handelaar smyt R15 miljard weg

‘n Jong, swart handelaar, Kweku Adoboli, is Vrydag in Londen in hegtenis geneem nadat hy die Switserse bank UBS verliese van $2 miljard (R15 miljard) toegedien het. Hy word ook verdink van bedrog en die verdoeseling van verliese wat tot 2008 terug te voer is. Adoboli, die 31-jarige seun van ‘n voormalige VN-diplomaat wat van

Lees verder: Swart handelaar smyt R15 miljard weg