Die Guildhalldinee in Londen ter ere van Ronald Reagan se eeufees was voorwaar ‘n skitterende en luisterryke geleentheid. Britse geroosterde lam en sonnige Kaliforniese chardonnay het die goeie Anglo-Amerikaanse verhouding tussen Reagan en die voormalige Britse premier, die Ystervrou Margaret Thatcher, gevier. Maar gaste was uit die veld geslaan, want waar op aarde was die
Die dekonstruksie van Malema en Vice
Sogenaamde blanke skuld maak deesdae weer opslae. Julius Malema beweer byvoorbeeld dat blankes misdadigers is wat swartes se rykdom gesteel het. Laasgenoemde sluit vermoedelik die edelmetale van die Bosveldkompleks in, waarvan Malema so graag die myne wil nasionaliseer. Daardie einste skatkis van edelmetale waaroor Malema se voorsate vir eeue lank in gatrieme rondgehardloop het, sonder
OB glo skuldig aan bedrog en korrupsie
Adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, het haarself na bewering skuldig gemaak aan bedrog en korrupsie terwyl sy by die Suid-Afrikaanse Wethervormingskommissie (SALRC) gewerk het, het The Star Woensdag berig. Volgens “onafhanklike bronne” het Madonsela se maatskappy glo werk vir die SALRC gedoen en is R1,8 miljoen aan haar oorbetaal, drie jaar gelede terwyl sy daar
Optog teen desegregasie, VSA 1970
пуско зарядногоАлександр Фильчаков Васильевич
Swartes loop uit BUSA
Die Black Management Forum (BMF) se onttrekking uit Besigheidseenheid Suid-Afrika (BUSA) op grond daarvan dat die swart organisasie (BMF) se stemme ‘n minderheid vorm, spreek volgens die Vryheidsfront Plus van dubbele standaarde. “Daar word gereeld daarop gewys dat Afrikaners en ander minderhede nie ‘n sê het in landsake nie juis omdat hulle nie ‘n meerderheid
Zuma-sending na Moskou ‘suksesvol’
President Jacob Zuma het teruggekeer van ‘n “suksesvolle” besoek aan Rusland Dinsdag, waar hy en president Dmitri Medwedef gesprekke oor die Libiese politieke krisis gevoer het. Zuma het Medwedef en NAVO sekretaris-generaal, Anders Fogh Rasmussen, ontmoet om ‘n raamwerk met die oog op ‘n politieke oplossing vir die probleme in Libië oor te dra. Dit
Stakers slaan motorruite uit, rand omstanders aan
Stakende werkers het Dinsdag motors se ruite uitgeslaan en mense aangerand in ‘n nywerheidspark, Lothlorien Industrial Park, in Wadeville, Johannesburg. Berigte van intimidasie, dreigemente en geweld deur stakende metaalwerkers is Dinsdagoggend uit die ooste van Johannesburg ontvang. Castro Ngobese, woordvoerder van Numsa, het gesê hy het deur mediaberigte te hore gekom van die geweld. Hy
Lees verder: Stakers slaan motorruite uit, rand omstanders aan
Diensleweringsbetoging ontwrig Soweto
Inwoners van Chiawelo in Soweto het paaie met brandende buitebande versper en die polisie onder klippe gesteek. ‘n Plaaslike raadslid se huis is aan die brand gesteek nadat daar ‘n kragonderbreking in die gebied was. “Die polisie het nou net hier aangekom. Hulle probeer die mense uiteenjaag.” Die polisie is egter met klippe bestook toe
Verkragting maak opslae in VSA
‘n Verkragting maak opslae in die VSA, nadat ‘n swartman van Silverton, in die deelstaat Ohio, Maandag daarvan beskuldig is dat hy ‘n 6-maand-oue seuntjie seksueel misbruik het. Die polisie sê Lenny Love, 29, het die baba in Maart verkrag. Hulle sê ook die oorteder het tot die daad oorgegaan terwyl hy weldeeglik bewus was
Klagtes van dwelmhandel en wapensmokkel teen Tunisië se president
Zine el Abidine Ben Ali, die afgesette president van Tunisië, gaan Maandag in absentia op aanklagte van dwelm- en wapenhandel tereg staan. Dit is die tweede hofsaak waarin die voormalige leier aangekla word. Dit sou verlede week reeds plaasgevind het maar is uitgestel weens ‘n staking van regters. Ben Ali en sy vrou, Leila Trabelsi,
Lees verder: Klagtes van dwelmhandel en wapensmokkel teen Tunisië se president
