Die heldedaad van Dirkie Uys

Die terugtrekkende Zoeloes het op 17 Februarie 25 000 beeste, en baie skape, bokke en perde saamgeneem. Waens en gereedskap was totaal verwoes, die laers tot niet gemaak, en 282 wit en 250 bruin mense vermoor. Hele gesinne was uitgewis. Daar was feitlik geen gesin wat geen dode moes afstaan nie. Baie mense wat welvarend

Lees verder: Die heldedaad van Dirkie Uys

Om in ‘n rampokkerstaat te leef

Iemand het nou die dag gesê dat Suid Afrika nie ‘n demokrasie is nie, maar ‘n partystaat. In ‘n demokrasie maak die regering beleid en wette, maar in Suid-Afrika maak Shell House die beleid. Die parlement legitimeer dit slaafs. Hoe lyk die ANC-party wat die land vandag regeer? Daar bestaan genoeg getuienis dat die ANC

Lees verder: Om in ‘n rampokkerstaat te leef

DRK: Cholera en bootongeluk eis honderde

Minstens 279 mense is in die Demokratiese Republiek van die Kongo dood aan cholera en sowat 4 000 ander het reeds die siekte onder lede, het Unicef gesê. Dr. Ibrahim Cisse van Unicef, ‘n hulpagentskap van die Verenigde Nasies, het gesê die noord-oostelike provinsie Orientale word die ergste geraak, met 1 400 gevalle en 102

Lees verder: DRK: Cholera en bootongeluk eis honderde

Tshwanehoof verdien meer as Zuma

Tshwane se nuwe munisipale bestuurder gaan ‘n beter salaris as enige minister in sy sak steek en dit sluit president Jacob Zuma in. Tshwane het Donderdag op ‘n raadsvergadering ‘n jaarlikse vergoedingspakket van “tussen R2,1 miljoen en R2,7 miljoen” vir Jason Ngobeni, sy nuwe stadsbestuurder, goedgekeur. Lees verder. кардиганы девочки 8 летОлександр Фільчаков прокурор

Lees verder: Tshwanehoof verdien meer as Zuma

Malema: ‘Media is behep met my’

Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema het Donderdag gesê die media is obsessief en die werklike weergawe van gebeure word nooit bekend gemaak nie. Die Jeugligaleier is ontstoke oor berigte dat hy homself verryk het dmv die tenderproses en die aanklag wat teen hom gelê is in dié verband. City Press het Malema onlangs

Lees verder: Malema: ‘Media is behep met my’

Gautreintonnel vol water

Water wat in ‘n tonnel van die Gautrein in Johannesburg insyfer, sal teen ‘n tempo van ses miljoen liter per dag in die Sandspruitrivier uitgepomp word. Die Gautrein Bestuursagentskap sê die besluit is in samewerking met die Gautengse LUR vir vervoer, Ismail Vadi, geneem. Vadi sê sal gepoog word om die syferwater-probleem tussen Rosebank en

Lees verder: Gautreintonnel vol water

Nie-amptelike tale kry voorkeur bó Afrikaans

Die Vryheidsfront Plus dring daarop aan dat ‘n besprekingsitem in die Mogale City munisipaliteit, rakende ‘n oorspandering van R210 000 op die raad se begroting teruggehou word omdat ‘n raadslid van die ANC me Mangole die raad in ‘n nie-amptelike taal (Pedi) toegespreek het wat deur ‘n groot aantal raadslede nie verstaan word nie, so

Lees verder: Nie-amptelike tale kry voorkeur bó Afrikaans