Julius Malema en adjunkpresident Kgalema Motlanthe het altwee by ‘n byeenkoms van die Jeugliga opgetree ter viering van die ANC se honderdjarige bestaan in die Nkowankowa-stadion buite Tzaneen. Motlanthe het gesê rewolusie is met opset en planmatig, nooit lukraak nie. Hy kon skaars gehoor word bo rumoer van die skare in die stadion. “Die ANC
Lees verder: Motlanthe vra Jeugliga om by rewolusie-plan te bly
