{JAthumbnail off} Met die afgelope Julie-skoolvakansie het ons die voorreg gehad om so bietjie deur ons land te toer. Met die rondry het ek van vooraf besef dat daar ‘n paar goed soos ‘n paal bo water uitstaan oor ons land. Ons land is groot; ons land is mooi; ons land se platteland is wyd
Lees verder: Motors: Tien gewone plekke om te besoek voor jy lepel in die dak steek!
