Die Pick ‘n Pay op Brits is besig om af te brand, word op Twitter berig. Blykbaar “het boemelaars van die los kartondose aan die brand gesteek en toe begin die winkel brand”. Dus het die koue temperature in die noorde indirek tot die brand aanleiding gegee.
