Zuma-familie se Chinese skakel

Jen-Chih “Robert” Huang, ‘n Taiwanese burger wat in Suid-Afrika woon, is blykbaar die middelman wat transaksies tussen Chinese maatskappye en President Jacob Zuma se broerskind Khulubuse Zuma vergemaklik. Die Mail & Guardian berig dat die beleerde Aurora Empowerment Systems waarvan Khulubuse ‘n direkteur is, deur die Shandong Gold Groep uit die verknorsing gehelp gaan word.

Lees verder: Zuma-familie se Chinese skakel

M-Net beboet oor geweld

Die Uitsaaiklagtekommissie van SA (UKKSA) het Woensdag ‘n boete teen M-Net uitgereik vir die uitsaai van grafiese tonele van geweld en angs gedurende gesinskyktyd. “Die Registrateur het klagtes ontvang oor die uitsending van ‘n promosie-video vir ‘n grufilmfees op M-Net,” het UKKSA in ‘n verklaring gesê. Die verhoor is Maandag gehou en M-Net is met

Lees verder: M-Net beboet oor geweld

Konflik tussen multikulti-bure hewiger

Burenruzies tussen allochtonen en autochtonen escaleren vaak. Vooroordelen die er over en weer zijn, zorgen ervoor dat zo’n ruzie veel moeilijker is op te lossen dan een conflict tussen buren die dezelfde afkomst delen. De aard van burenruzies is meestal wel hetzelfde. Het maakt dan niet uit of deze plaatshebben in een multiculturele Vogelaarwijk of

Lees verder: Konflik tussen multikulti-bure hewiger

Amerikaners se kennis van die grondwet getoets

Volgens die Christian Science Monitor neem die openbare debat in die VSA toe oor die doeltreffendheid en rol van die Amerikaanse grondwet. Dié koerant het dus besluit om ‘n aanlyn-opname te doen waarin lesers hul kennis van die grondwet kan toets. Dit sal interessant wees om te sien hoe goed Amerikaners werklik hul grondwet ken.

Lees verder: Amerikaners se kennis van die grondwet getoets

Swart toeloop ontstig Israeli’s

Swart immigrante of asielsoekers raak al hoe meer ongewild in Israel. Wat as ‘n druppel van swart vlugtelinge oor die grens begin het, het verander in ‘n vloedgolf na Israel en die land is tans besig om maatreëls te oorweeg om swartes te weerhou van ‘n soeke na ‘n beter lewe aldaar. Die skielike toeloop

Lees verder: Swart toeloop ontstig Israeli’s

Trekkers binne en trekkers buite die laer

Andries Hendrik Potgieter (1792-1852), beter bekend onder sy tweede naam, en sy geselskap van sowat 200 uit die Tarka het teen die einde van 1835 met hul trek begin. Potgieter was ‘n indrukwekkende man: 1,8 meter lank, fors gebou, gespierd, ‘n knap perderuiter, skerpsinnig, rusteloos en met ‘n aggressiewe selfstandigheidsdrang. Lid van sy trek was

Lees verder: Trekkers binne en trekkers buite die laer