Dit blyk uit die Murdochsaak (VK) dat joernaliste van hierdie media-empire onder meer deur telefoonafluistering en noue bande met die Britse polisie private en vertroulike inligting bekom het om ook politieke doelwitte te dien. Toe Murdoch besluit het dat Brown van die Arbeidersparty polities “geëlimenteer” moes word, is skadelike inligting aangaande hom en sy saketransaksies
‘Maak jou klaar, ek gaan jou slaan!’
Die legendariese Boere verkenner Daniël Johannes Stephanus Theron en stigter van die Theron Verkenningskorps (TVK), voorloper van die SA Weermag se gedugte verkennersafdeling, is op 9 Mei 1872 in ‘n Kaaps-Hollandse woning op Tulbagh gebore. Dié huis in Kerk Straat 21 is in 1973 gerestoureer en is een van die verklaarde gedenkwaardighede op die dorp.
‘n Regte ‘longdrop’
воздухосборник горизонтальныйАлександр Фильчаков прокурор
Lesers se goedgelowigheid het perke
Daar is ‘n les in die mediabom wat Brittanje geskud het, ook vir Afrikaners. Die hele kwessie het nie soseer net die onetiese gedrag deur ‘n paar joernaliste en redakteurs aan die kaak gestel nie. Dit het eerder getoon tot watter mate ‘n konsentrasie van korporatiewe invloed tot skandelike korrupsie, wanpraktyke en misbruik van invloed
Ses wat Mandela-naamborde toeplak, vas
Ses mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering plakkers gebruik het om aanwysingsborde in Pretoria van Nelson Mandela Rylaan tot Clive Derby-Lewis Rylaan te verander, het die polisie Maandag gesê. Volgens lt. kol. Tshisikhawe Ndou is die ses mans Sondagaand op kringtelevisie in Nelson Mandela Rylaan in Sunnyside betrap. “Die polisie het hul na
Man wat Murdoch sink, dood aangetref
Sean Hoare, die verslaggewer wat bewerings oor die berugte News International-afluisterskandaal aan die kaak gestel het, is dood gevind. Volgens die polisie is Hoare se dood by sy huis in Engeland nie verdag nie en word geen gemene spel vermoed nie, het Brittanje se Press Association-nuusagentskap berig. Twee gesiene polisiehoofde moes reeds bedank weens die
ANC staan byna op 1 miljoen lede
Die ANC is binne trefafstand van sy teiken van een miljoen lede voordat dié party volgende jaar sy honderdste bestaansjaar vier, het President Jacob Zuma Maandag gesê. Die party se ledetal staan op die oomblik op 914 852 – ‘n groei van 198 057 lede sedert September verlede jaar, toe die party ‘n amptelike ledetal
Genl Magnus Malan oorlede
Magnus Malan, voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse weermag en oud-minister van verdediging, is tuis oorlede. “Generaal Magnus Malan het vroeg vanoggend [Maandag] by sy huis gesterf. Hy word oorleef deur sy vrou, sowel as drie kinders en nege kleinkinders,” het sy familie in ‘n verklaring gesê. Dit is nie bekend hoe hy gesterf het nie.
Mandela en jou 67 minute van verraad
Suid-Afrika of Sadis-Afrika soos die land herdoop behoort te word, beleef tans ‘n tydvak wat met die “terreur” van die Franse revolusie, Stalin se massamoorde van die 1930s of Mao se “kulturele revolusie” vergelyk kan word. Die tipies kommunistiese persoonlikheidskultus rondom Nelson Mandela wat vandag in hierdie hopelose staat in ‘n stuiptrekking van beangste onderdanigheid
Die Weste is ‘mees konsekwente en oudste vyand’
Tafataona Mahoso van Bulawayo24 skryf verlede week hoe die VSA deur beheer van die “burgerlike samelewing” regdeur Afrika, vyandelike aksies borg. Hy beskryf die “groot demokrasieë” van die Weste as die mees konsekwente en oudste vyand van die Afrika. Tydens slawerny, met die stormloop vir Afrika na afloop van die Berlynse Konferensie, tydens kolonialisme, tydens
Lees verder: Die Weste is ‘mees konsekwente en oudste vyand’
