Krieket is een van die min dinge waaroor Indië en Pakistan saamstem. Maar met Nieu- Delhi wat Islamabad daarvan beskuldig dat hulle niks doen om Pakistan-gebaseerde terroriste, wat vir die onlangse bloedige aanval in Moembaai beskuldig word, te stuit nie, het Indië 'n krieket toer na Pakistan gekanselleer, 'n duidelike teken van 'n afkoeling in die verhouding tussen die twee lande.
Lees verder: Indi? kanselleer ho?profielkriekettoer na Pakistan
