Dertien onversekerde geldskieters wat in Marikana net buite Lonmin in Rustenburg bedrywig is, is deur die Nasionale Kredietreguleerder (NKR) as deel van ‘n veldtog geteiken wat poog om onreëlmatige uitleenpraktyke in die gebied uit te roei. Die blitsoperasie volg nadat ernstige skuldprobleme onder mynwerkers aan die lig gekom het wat vererger is deur beweerde wanpraktyke
Pagad wil Gautengse tak oprig teen dwelmhandel
People Against Gangsterism and Drugs (Pagad) het Vrydagnag hul stryd in Greyville, suid van Johannesburg, uitgebrei. Die groep van sowat 20 mense het deur die strate van Uitbreiding 2, geloop en geskree: “Weg met die handelaars, weg!” en “Een dwelmhandelaar, one koeël!”. Hulle het inwoners, wat van straathoeke gekyk het, aangesê om dwelmhandelaars te waarsku
Pa en seun klits plaasaanvaller
‘n Dapper pa en seun van Keerom naby Middelburg, kon Vrydagaand midde in ‘n koeëlreën daarin slaag om ‘n gewapende aanvaller, wat op ‘n buurplaas toegeslaan het, te ontwapen. Mnr. Johan van Rensburg het Maandag op sy plaas vertel dat die man aanhou skiet het nadat sy seun Hansie hom met sy 9mm pistool in
Departement van landbou befonds nie Nkandla nie
Die departement van landbou beplan nie om R800 miljoen aan die Nkandla-ontwikkelingsprojek te skenk nie, het minister Tina Joemat-Pettersson Dinsdag gesê. Joemat-Pettersson het reageer op ‘n ‘n aantal vrae deur lede van die parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye. Sy het opposisiepartye en die media oor die kole gehaal. “Daar is nie R800
Lees verder: Departement van landbou befonds nie Nkandla nie
Amerikaanse isolasionisme?
Onder die nuwe Amerikaanse doktrine van buitelandse betrokkenheid sal die afwesigheid van dwingende Amerikaanse belang beteken dat die lot van ‘n land soos Sirië in die hande van die Siriese mense of naburige lande gelaat sal word, skryf George Friedman van Stratfor. Die Verenigde State sal voortaan nie bereid wees om die koste en laste
Rand val, Brics bly
Maandag het die Rand teenoor die dollar verswak tot R9 voordat dit herstel het na R8.93 teen die middaguur. “Die krag van jou geldeenheid gee jou die rigting waarin kapitaal vloei,” sê Chris Hart, strateeg by Investment Solutions. “En ‘n swakker rand beteken dat kapitaal uit die land vloei. “En dit kan net die begin
Malema mik na die Vrystaat
Geskorste Jeugliga-leier Julius Malema mynwerkers sal ‘n skare by die Meloding-stadion in Virginia, in die Vrystaat, Dinsdag toespreek, volgens die Vriende van die Jeugliga (VJL). In ‘n verklaring, het die VJL (ook bekend as die ekonomiese vryheidsvegters) gesê die werkers het Malema en die lede van die organisasie uitgenooi om met hulle te kom praat.
AU moet saamwerk met Veiligheidsraad vir vrede
“Die AU-kommissie se voorsitter ons moet help in die bevordering van verdere samewerking met die Verenigde Nasies, sodat die AU se vredes- en veiligheidsinstellings nou kan saamwerk met die Veiligheidsraad om vrede te bewerkstellig,” het hy gesê in ‘n voorbereide toespraak by ‘n banket ter ere van die AU-voorsitter Nkosazana Dlamini-Zuma. Zuma se opmerkings kom
Tweede NUM-verwante doodgeskiet
Die neef van ‘n vakbondverteenwoordiger van die Nasionale Mynwerkersunie, NUM, is in ‘n hostel in Marikana, naby Rustenburg, doodgeskiet, het die vakbond gesê. “‘n Werklose neef van ‘n NUM-vakbondverteenwoordiger is Saterdagaand in die verteenwoordiger se huis doodgeskiet…” het Lesiba Seshoka, ‘n woordvoerder vir die vakbond, gesê. Seshoka sê die skieters het vermoedelik die slagoffer vir
Motlanthe kry steun van Limpopo, Gauteng
Die ANC in Limpopo staan agter adjunk-president Kgalema Motlanthe vir die presidentskap van die party. Die party se provinsiale sekretaris, Soviet Lekganyane. sê die provinsie ondersteun Tokyo Sexwale as adjunk-president en Fikile Mbalula as sekretaris-generaal. Die benoemings volg na ‘n vergadering van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee. Die ANC in Mpumalanga het vroeër gesê
